+15
Wildsplaas in Mbombela (Nelspruit)

4 Sleeper Chalet - Wildebeest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Annamarie N
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Rustig en pragtige omgewing. Dit was net vir een aand, maar sal maklik vir 'n week kan bly. Thobiso het ons vriendelik ontvang. Die omgewing is rustig en Laeveld is mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kholofelo T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Relaxing. My stay was great. I had an awesome time, a great place to disconnect from the hustle and bustle of Johannesburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Dit is 'n moet sien om te waardeer. Awesome verby gewees, dis 'n ware bos verblyf wat rustig is. Dit is in die hartjie van die bosveld. Die chalets is uniek in ontwerp en nog nooit sulke mooi argitektuur gesien wat pragtig pas by die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Friedrich V
1 nag
4.8
Mrt 2026

Veilige wildsplaas verblyf 35 km van KMIA lughawe teen redelike prys. Lieflike omgewing in veld met sebras op die grasperk. Genoeg spasie en alle geriewe vir selfhelp. Een lastigheid – baie ligte snags aan buite chalet op stoep en teen doringboom – geen manier om groot vensters donker te maak sodat jy lekker kan slaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.4
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dean V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Comfortable rooms (and main house), and beautiful scenery. Amazing place, very clean and serene. Nice lapa and pool area, and Learnmore was extremely helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eulanda M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Great value for money. Beautiful location and aesthetically pleasing accommodation. Staff were extremely friendly and welcoming. Great value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Baie lekker, sien ons vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R1 125
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 125
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 125
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Uitkyk Road, Plot 27, Nelspruit, 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd3873a123a4e564ba9f6e38e8787c4e2ca17ce8e7568f8675eef7e55187ea53ef89c95f4cf44d32df2f0ed2cf9351fefdb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 Uitkyk Road Plot 27 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.558568962631 31.041753057134
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang