18 gaste
5 slaapkamers
10 beds
2 badkamers
- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Syphonia Farm, Rietfontein, 6445, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Syphonia Safaris is in die buitewyke van die Baviaanskloof en bied verblyf in 'n huis wat 'n plattelandse ervaring ver van die geskarrel van die stad verseker.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die kamers het 'n enkelbed en 'n dubbelbed, 1 kamer het 2 dubbelbeddens en 1 kamer het 3 stapelbeddens. Die slaapkamer wat 'n koninggrootte-bed het, het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en die ander slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, 'n binnebraai, gemaklike stoele en 'n kaggel.
Buite is daar 'n vuurput.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Nadine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Syphonia Farm, Rietfontein, 6445, Oos-Kaap
- Gaste dink Syphonia Safaris het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Syphonia Farm, Rietfontein, 6445, Oos-Kaap
Sien kaart- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang