Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Kampeerplek
Gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring.
Huisreëls
Die laaste 45 km tot by die verblyf is 'n grondpad en 'n 4x4-voertuig of ’n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel. Dit is slegs geskik vir kampeerwaens, veldwaentjies en veldkaravane.
Gaste moet hul eie linne saambring.
Die dam is nie omhein nie en is 4 m diep in die middel. Gaste moet hulle hul eie tjoeps en reddingsbaadjies saambring.
Alle gaste is welkom om die ablusiegeriewe, kombuisie, vuurmaakplek en onderdakarea te gebruik.
Gaste moet hout, drinkwater, ys, ligte en flitsligte saambring. Daar is nie Eskom-krag nie en slegs beperkte sein.
Alhoewel die ruskamp as 'n geheel bespreek word en die 2 slaapkamers insluit, sal gaste nie eksklusiewe toegang tot die plaas en dam hê nie aangesien daar 4 ander eenhede ook is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bakkers Pass Road, Near Rankins Pass, 0512, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang