+34

TabuVilla

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 53 Dolphin Drive, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

TabuVilla bied lieflike verblyf in 'n gastehuis wat gerieflik geleë is in Bloubergstrand. Dit is naby die strand, winkels en restaurante.

Die gastehuis het gratis WiFi en bied verblyf in die Tuinkamer en Eenslaapkamerwoonstel, wat elk geskik is vir 2 gaste. Die Tuinkamer het 'n oopplan-uitleg en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder het dit 'n lessenaar, gemaklike bank, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die selfsorgwoonstel is op die boonste verdieping en het 'n slaapkamer, badkamer, sitkamer en 'n kombuisarea. Die ruim slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Atlantic Beach Gholfklub, Rietvlei Vleilandreservaat, Tafelbaai-strande, Tafelberg en die V&A Waterfront in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 117

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 53 Dolphin Drive, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink TabuVilla het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 53 Dolphin Drive, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18d218b86ff30987fb85d1c52b154c33dcbdf949cbf416ed0165dd349532c3ce086786898a966bc33f78cd7307f36233262d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 53 Dolphin Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.814175830392 18.474030143586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang