+80
Wildsplaas in Mookgopong

Tachiro Hunting and Fishing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elaine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit was fantasties lekker gewees. Lekker rustig en privaat. Dit is ook veilig. Ons het vreeslik lekker gebly. Die blyplek is baie mooi, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Kon nie beter nie! Wat 'n fantastiese ervaring. Heerlik gebly en vis gevang. Gaan beslis weer! Dankie vir jou behulpsaamheid. Julle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Obakeng Frank K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Great. The location is perfect and the fresh air at the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandile S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Great fishing, games and scenery. Really beautiful farm. Enjoyed fishing at the two available dams. Fishing at the hideaway spot was even better because you get to be completely alone, surrounded by beautiful scenery. The convenience items, such as microwaves, fridge and kettle at the communal kitchen really came in handy. Overall, a great stay, will definitely be going back. The only small complaint I have is the noise from some of the guests with the speakers; they blasted music into the night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sandri V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Skoon, rustig en veilig. Dis ons tweede keer daar en dis soos altyd, netjies, rustig en 'n lieflike plek om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana M
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Fantasties. Die plek is baie netjies, die kombuis was toegerus met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandri V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Clean, peaceful, value for money. Best breakaway weekend ever. Friendly service, peaceful and the men loved the fishing. So much open space for kids to enjoy. Accommodation was so clean and comfy. Will definitely return for more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gebraai, vis gevang, wild gekyk en lekker ontspan. Die plek is awesome, ons sal beslis enigeen aanbeveel om daar te ontspan. Alles wat nodig is, is beskikbaar, dit is skoon, netjies, rustig en regtig meer as moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantastic. Quiet, peaceful, very welcoming and Johan and Geraldine went out of their way to make sure that we were comfortable and happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Salomé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

JQM6+49Q Bracondale, Naboomspruit, Mookgophong, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 88 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eacbf4803d7461cacf4297a564b683ddba101f296ded6bdf4d4696cf4213af1e667b603aea7fc435d571afc947b36521eaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 JQM6+49Q Bracondale, Naboomspruit Mookgophong 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -24.367195604007 28.760941323907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang