14 gaste
4 slaapkamers
10 beds
4 badkamers
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 7 Cyfterfontein, Mabalingwe Nature Reserve, Thabazimbi, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Tadima Lodge is 'n veilige selfsorg-eenheid in die Mabalingwe Natuurreservaat, wat spog met ruim, moderne leefarea en pragtige uitsigte.
Dié eiendom bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Drie van die slaapkamers, insluitend die solderkamer, is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in elk, die vierde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Beide stort- en badgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n dubbeldeur-yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Persoonlike sjef is ook op versoek beskikbaar. Die kombuis vloei in 'n oopplan-leefarea met genoeg sitplek vir die gesin voor 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea sluit ook 'n 10-sitplek-eetkamertafel langs 'n binnebraai in en bykomende sitplek wat oor die swembad uitkyk vir 'n volledige ontspanningservaring.
Deur die stapeldeure is 'n patio met 'n versonke braai-area en 'n lieflike swembad, wat dit 'n ideale plek maak vir gesinstyd en sosiale byeenkomste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Ulene Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 84
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 7 Cyfterfontein, Mabalingwe Nature Reserve, Thabazimbi, 0480, Limpopo
- Gaste dink Tadima Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Cyfterfontein, Mabalingwe Nature Reserve, Thabazimbi, 0480, Limpopo
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang