+28
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Plot 70/3 High Road, Nortons Home Estates, Benoni, 1501, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Tamarisk Guest Lodge is in die hartjie van die Oosrand en bied 'n toevlugsoord vir vakansiegangers of sakereisigers.

Verblyf word in 6 gaste-suites met slaapplek vir 2 gaste elk aangebied. Elke suite is uniek versier en het 'n en suite-badkamer, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n yskassie. Gratis WiFi word voorsien.

Daar is gemaklike stoele buite elke kamer waar gaste kan sit en die natuurskoon geniet. Die eenhede word daagliks skoongemaak en daar is 'n wasgoeddiens op die perseel.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. 'n Pendeldiens van en na die lughawe kan gereël word. Kom ontspan in die bosveldlapa, koel in die swembad af of drink iets koel by die kroeg na 'n lang dag.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Estee H
5.0
Waarde vir geld. Skoon. Luuks. Stil. Heerlike ontbyt. Laaste nippertjie bespreking. Baie vriendelike gasheer. Modern. Baie skoon. Netjies. Stil en moo...
Sien meer
Mrt 2026
Elize C
Saam met lewensmaat
5.0
Recommended for a comfortable stopover. The guest house was incredibly neat and clean, and the friendly service made us feel welcome fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Sarita E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly by Tamarisk Guest Lodge. Sal dit beslis aanbeveel. Ons is met ons aankoms, baie vriendelik ontvang deur Poppie. Die kamers i...
Sien meer
Sep 2025
Erica O
Besigheidsreis
5.0
Relaxing. Thank you for the amazing breakfast, and thank you for accommodating us to check in earlier.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Johannette S
Saam met vriende
5.0
Netjies en behulpsaam. Vriendelike diens en baie netjies. Divan het ons op die nippertjie bygestaan toe die noodlot toeslaan, sonder om daaroor te won...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Divan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Plot 70/3 High Road, Nortons Home Estates, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Tamarisk Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 70/3 High Road, Nortons Home Estates, Benoni, 1501, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA689ff5b8b77d3f4d0f9067cda47ab052bd892be9567bf4f04a562e784dbad1ab08d45b6cc0d37abd4a137476d86a80c2bb92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Plot 70/3 High Road Nortons Home Estates 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.118731250827 28.29669735987

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang