Tarentaalnes Gastehuis
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV met die volle DStv-pakket, 'n yskas, haardroër, lugversorging, WiFi, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die prys sluit nie ontbyt in nie. Die gastehuis beskik oor 'n gemeenskaplike kombuis. Ontbyt- en aandete op aanvraag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Die kamers word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Gerieflike kamer met 'n dubbelbed. Indien nodig kan 'n 3de enkelbed bygevoeg word vir 'n 3de persoon. 'n Koffie en Teestasie is beskikbaar. Privaat met eie ingang. Ontbyt en aandete beskikbaar op aanvraag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Die kamers word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Gerieflike kamer met 'n dubbelbed en sithoekie. Indien nodig kan 'n 3de enkelbed bygevoeg word vir 'n 3de persoon. 'n Babawiegie (camping cot) kan bygevoeg word vir 'n baba. 'n Koffie en Teestasie is beskikbaar. Privaat met eie ingang. Ontbyt en aandete beskikbaar op aanvraag. Kamer word tans opgegradeer. Sal Desmber 2025 beskikbaar wees.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Die kamers word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en-suite badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV met volle DStv, 'n haardroëer, 'n yskassie, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie prys sluit nie ontbyt in nie. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike kombuis. Ontbyt- en aandete op aanvraag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Die kamers word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV met volle DStv, 'n haardroëer, 'n yskassie, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie prys sluit nie ontbyt in nie. Hierdie gastehuis het 'n gemeenskaplike kombuis. Ontbyt- en aandete op aanvraag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Die kamers word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte bed. Die en-suite badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV met volle DStv, 'n haardroëer, 'n yskassie, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie prys sluit nie ontbyt in nie. Hierdie gastehuis het 'n gemeenskaplike kombuis. Ontbyt- en aandete op aanvraag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Die kamers word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV met volle DStv, 'n haardroëer, 'n yskassie, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie prys sluit nie ontbyt in nie. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike kombuis. Ontbyt- en aandete op aanvraag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Die kamers word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelslaapbanke. Die en-suite badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV met volle DStv, 'n haardroëer, 'n yskassie, lugversorging, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Indien hierdie kamer as 'n wittebroodsuite gehuur en voorberei word, geld 'n ander tarief. Hierdie prys sluit nie ontbyt in nie. Die gastehuis beskik oor 'n gemeenskaplike kombuis. Ontbyt- en aandete is beskikbaar op aanvraag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
2 x Enkelslaapbank
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Die kamers word daagliks skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 20, Pomona, Oorsaakpad, Modderfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang