+52
Gastehuis in Kroondal

Tarentaalnes Gastehuis

10% AF!
Winteraanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 8 Jun 2026 tot 30 Jun 2026.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Portion 20, Pomona, Oorsaakpad, Modderfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Die Tarentaalnes Gastehuis is 'n geleë in Modderfontein, slegs 10km vanaf die Waterfall mall, in Rustenburg. Kom geniet 'n rustige verblyf, in gerieflike kamers in 'n tuin met oorvloedige voëllewe, naby aan die Magaliesberg. Suiwer water uit 'n fontein in die berg, loop in ons krane in.

Die gastehuis kan tot 18 gaste akkommodeer en bestaan uit 7 en suite-kamers. Twee gerieflike gesins kamers is ook beskikbaar.Die kamers is gemeubileer en beskik oor en suite-badkamers.

Kamers is toegerus met 'n yskassie, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n "smart" TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkering op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jeannine Z
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese dien en pragtige kamer. Was 'n heerlike, pragtige, goed toegeruste plekkie.
Apr 2026
Tienie L
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gekuier en gebly. Ons het heerlik gekuier tussen die rustigheid van die omgewing.
Mrt 2026
Nancy O
5.0
Vir 'n vinnige heen en weer was die gastehuis perfek. Ons het baie lekker oorgeslaap, gasvry, skoon en die eienaars was baie behulpsaam.
Feb 2026
Kobus En Tokkie R
Saam met lewensmaat
5.0
Beste waarde vir ons geld, veilig en netjies! Heerlik geslaap en ons gasheer en gasvrou was uiters bedagsaam.
Feb 2026
Carla B
Gesin met klein kinders
4.8
Ons sal definitief weer van julle geriewe gebruikmaak. Veilig, skoon en netjies. Vriendelike diens. Top gehalte! Dankie Chris.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Portion 20, Pomona, Oorsaakpad, Modderfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Tarentaalnes Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Portion 20, Pomona, Oorsaakpad, Modderfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc17a7c361bc72a3c5a83fde9eba03f6e8c597c0344c5f2ca15b7df1309f9b26853194e18139213d4e3da7c0f88badd2c908e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Portion 20, Pomona, Oorsaakpad Modderfontein 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.783711047197 27.295757058761
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang