Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Die aparte badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n stoep met privaat braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die gebruik van vierwielmotorfietse / motorfietse vir ontspanningsdoeleindes word nie toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Dwelms en onwettige stowwe soos dagga (cannabis), sowel as hubbly bubbly (waterpyp), is streng verbode op die oord en mag nie na ons eiendom gebring word nie.
a. Geen rook of vaping word binne ons chalets toegelaat nie.
b. Ons chalets is toegerus vir 'n maksimum van 4 persone.
c. Geen persoonlike verwarmers word toegelaat nie. Chalets is toegerus met lugversorgers en paneelverwarmers in die slaapkamers.
d. Ons gebruik 'n septiese tenk-rioolstelsel. Moet asseblief niks spoel wat nie gewaarborg is om te ontbind nie.
a. Geen glas word in of om die swembadareas toegelaat nie.
b. Ons verhitte swembad word deur 'n hittepomp verhit.
i. Watertemperatuur is ingestel op 30 grade Celsius.
ii. Die hittepomp se bedryfsure is 06:00 tot 11:00 en 15:00 tot 20:00 van Augustus tot April, en 09:00 tot 15:00 van Mei tot Julie.
iii. Verhitte water word nie gedurende die winter gewaarborg nie en is onderhewig aan weerstoestande.
a. Geen hout mag versamel of van bome afgebreek word om 'n vuur te maak nie. Braaihout / houtskool / brikette is te koop.
b. Vure mag slegs in ons aangewese braaigeriewe gemaak word.
c. Alle vure moet behoorlik geblus word voordat jy gaan slaap.
Geen wildlewe (wilde diere, voëls, plaasdiere, ens.) mag geskrik of gejaag word nie. Hulle loop vry rond vir jou genot.
Modubu Lodge is 'n bosveld-toevlugsoord waar vrede en rustigheid heers. Geen harde musiek, openbare steurnisse of vuurwerke word toegelaat nie.
Radiobeheerde vliegtuie (hommeltuie, vliegtuie, helikopters) word nie toegelaat nie.
Geen rommelstrooiing word enige plek op die oord toegelaat nie. Ons volg die leuse: “Laat niks anders as voetspore agter nie, neem niks anders as foto's nie, maak niks anders as tyd dood nie.”
Reg van toegang word voorbehou.
Modubu Lodge behou die reg voor om enige gas van die perseel te verwyder vir nie-nakoming van die bepalings en voorwaardes. Geen terugbetalings sal in sulke gevalle van toepassing wees nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 slaapbanke vir kinders in die leefarea. Die aparte badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, lugversorging, 'n TV en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n stoep met privaat braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die gebruik van vierwielmotorfietse / motorfietse vir ontspanningsdoeleindes word nie toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Dwelms en onwettige stowwe soos dagga (cannabis), sowel as hubbly bubbly (waterpyp), is streng verbode op die oord en mag nie na ons eiendom gebring word nie.
a. Geen rook of vaping word binne ons chalets toegelaat nie.
b. Ons chalets is toegerus vir 'n maksimum van 4 persone.
c. Geen persoonlike verwarmers word toegelaat nie. Chalets is toegerus met lugversorgers en paneelverwarmers in die slaapkamers.
d. Ons gebruik 'n septiese tenk-rioolstelsel. Moet asseblief niks spoel wat nie gewaarborg is om te ontbind nie.
a. Geen glas word in of om die swembadareas toegelaat nie.
b. Ons verhitte swembad word deur 'n hittepomp verhit.
i. Watertemperatuur is ingestel op 30 grade Celsius.
ii. Die hittepomp se bedryfsure is 06:00 tot 11:00 en 15:00 tot 20:00 van Augustus tot April, en 09:00 tot 15:00 van Mei tot Julie.
iii. Verhitte water word nie gedurende die winter gewaarborg nie en is onderhewig aan weerstoestande.
a. Geen hout mag versamel of van bome afgebreek word om 'n vuur te maak nie. Braaihout / houtskool / brikette is te koop.
b. Vure mag slegs in ons aangewese braaigeriewe gemaak word.
c. Alle vure moet behoorlik geblus word voordat jy gaan slaap.
Geen wildlewe (wilde diere, voëls, plaasdiere, ens.) mag geskrik of gejaag word nie. Hulle loop vry rond vir jou genot.
Modubu Lodge is 'n bosveld-toevlugsoord waar vrede en rustigheid heers. Geen harde musiek, openbare steurnisse of vuurwerke word toegelaat nie.
Radiobeheerde vliegtuie (hommeltuie, vliegtuie, helikopters) word nie toegelaat nie.
Geen rommelstrooiing word enige plek op die oord toegelaat nie. Ons volg die leuse: “Laat niks anders as voetspore agter nie, neem niks anders as foto's nie, maak niks anders as tyd dood nie.”
Reg van toegang word voorbehou.
Modubu Lodge behou die reg voor om enige gas van die perseel te verwyder vir nie-nakoming van die bepalings en voorwaardes. Geen terugbetalings sal in sulke gevalle van toepassing wees nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n stoep met privaat braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die gebruik van vierwielmotorfietse / motorfietse vir ontspanningsdoeleindes word nie toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Dwelms en onwettige stowwe soos dagga (cannabis), sowel as hubbly bubbly (waterpyp), is streng verbode op die oord en mag nie na ons eiendom gebring word nie.
a. Geen rook of vaping word binne ons chalets toegelaat nie.
b. Ons chalets is toegerus vir 'n maksimum van 4 persone.
c. Geen persoonlike verwarmers word toegelaat nie. Chalets is toegerus met lugversorgers en paneelverwarmers in die slaapkamers.
d. Ons gebruik 'n septiese tenk-rioolstelsel. Moet asseblief niks spoel wat nie gewaarborg is om te ontbind nie.
a. Geen glas word in of om die swembadareas toegelaat nie.
b. Ons verhitte swembad word deur 'n hittepomp verhit.
i. Watertemperatuur is ingestel op 30 grade Celsius.
ii. Die hittepomp se bedryfsure is 06:00 tot 11:00 en 15:00 tot 20:00 van Augustus tot April, en 09:00 tot 15:00 van Mei tot Julie.
iii. Verhitte water word nie gedurende die winter gewaarborg nie en is onderhewig aan weerstoestande.
a. Geen hout mag versamel of van bome afgebreek word om 'n vuur te maak nie. Braaihout / houtskool / brikette is te koop.
b. Vure mag slegs in ons aangewese braaigeriewe gemaak word.
c. Alle vure moet behoorlik geblus word voordat jy gaan slaap.
Geen wildlewe (wilde diere, voëls, plaasdiere, ens.) mag geskrik of gejaag word nie. Hulle loop vry rond vir jou genot.
Modubu Lodge is 'n bosveld-toevlugsoord waar vrede en rustigheid heers. Geen harde musiek, openbare steurnisse of vuurwerke word toegelaat nie.
Radiobeheerde vliegtuie (hommeltuie, vliegtuie, helikopters) word nie toegelaat nie.
Geen rommelstrooiing word enige plek op die oord toegelaat nie. Ons volg die leuse: “Laat niks anders as voetspore agter nie, neem niks anders as foto's nie, maak niks anders as tyd dood nie.”
Reg van toegang word voorbehou.
Modubu Lodge behou die reg voor om enige gas van die perseel te verwyder vir nie-nakoming van die bepalings en voorwaardes. Geen terugbetalings sal in sulke gevalle van toepassing wees nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Negester Road, Portion 19, Farm Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang