Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Room 1 Family Room
- B&B
- Room 3 Twin Room
- B&B
- Room 5 Luxury Suite
- B&B
- Room 4 Queen Room
- B&B
- Room 6 King Unit
- B&B
Huisreëls
Ontbyt word van 07:30 tot 09:00 bedien.
'n Ligte middagete-spyskaart is beskikbaar.
Aandete word net bedien indien vooraf gereël.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is in al die kamers verbode.
Wassery- en strykdienste kan voorsien word.
Babasorg is beskikbaar, indien vooraf gereël.
Forelvisvang kan net gedoen word indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Curry's Post Road, Nottingham Road, 3290, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang