Selfsorg in Bethulie

The Aloes Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wiana L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ek sal beslis weer hier aandoen en beveel dit met vrymoedigheid aan! Die gastehuis is baie goed toegerus, alles wat mens nodig het! Veilige parkering, pragtig mooi skoon eenheid en 'n vriendelike gasvrou - wat meer kan mens vra?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig, netjies, skoon. Dit was 'n heerlike oornagbestemming oppad terug van die Kaap. Die eenheid was baie netjies en skoon. Ideale oornag vir ons gesin van vier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekende diens en gasvryheid met 'n pragtige gastehuis. Jana was 'n uitstekende gasvrou en het vanaf ons bespreking tot ons vertrek na al ons behoeftes omgesien. Die eenheid was pragtig met alles wat jy sou nodig hê en meer vir jou verblyf. Die tuin en gronde is prentjie mooi en wonderlik geleë aan die bokant van die dorp met 'n pragtige uitsig oor Bethulie. Daar is potholes op die pad na Bethulie en die systrate is nie geteer, so ry versigtig. The Aloes self was 'n fantastiese 2 dae ondervinding en ons sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Bes toegeruste woonstel denkbaar, pragtig, netjies en skoon. Jana was 'n uitstekende gasvrou. Daar was die hele tyd duidelike kommunikasie. Die woonstel is van die mooiste waarin ons nog gebly het, die kombuis is toegerus met alles waaraan jy kan dink. Die woonstel is smaakvol gemeubileer, skoon en netjies. Ons het heerlik gebly. Dankie Jana, sal dit beslis vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirlene P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Best, cleanest overnight stop a must have after a long day's drive. The most neatly, well looked after place I have ever stayed in for an overnight stop. Had the best full night's rest after a long drive with the cleanest bedding and freshest towels. Would highly recommend The Aloes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joshua Thomas M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Accommodating, comfortable, luxurious. Perfect, the host was very accommodating and the room was incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik. Kan oor absoluut niks kla nie. Wow! Alles is perfek. Blyplek. Baie goed toegerus. Uitsig. Gasvryheid. Waarde vir geld. Ons hoop om binnekort weer daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent. Hugely recommended. Lovely, extremely well-appointed flat on owner's property behind security gates and fence. Very comfortable, with everything you need for a few nights. Jana made us very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marko K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik, netjies. Baie netjies. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronette E
1 nag
5.0
Jul 2025

Netjies, skoon, veilig. Vriendelik. Wat 'n wonderlike plekkie. Silwerskoon, uitstekend ingerig, netjies en veilig. 'n Heerlike gemaklike bed en selfs winterlakens! Jana is 'n wonderlike gasvrou en nooi mens selfs uit na haar gym! Ek kan Aloes hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 President Steyn Street, Bethulie, 9992, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5905406fcb8cb502c0ed9533d80c57395c382183eba80df7665186a71eb64a1b3dc7bc95300626c6f3cadfe8fad154ed924b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 85 5 1 5 4 President Steyn Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.492868759079 25.967660038029
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang