The Amble Inn
8 gaste
0 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - 113 Scott Street, Albert Falls, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Die Amble Inn by Albert Falls bied twee bekoorlike houthuisies aan die oewer van die Umgeni-rivier en is 'n rustige toevlugsoord vir gesinne en vriende.
Elke houthuisie het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplekaan 4 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Gaste deel gemeenskaplike badkamers met storte. Geriewe soos lugversorging en 'n yskassie is in elke houthuisie beskikbaar. Die stoep het 'n uitsig oor die rivier en buitebraaigeriewe is ook beskikbaar.
Gaste kan vanuit hul eie privaat area langs die rivieroewer visvang. Daar is ook 'n Pub and Grill met heerlike etes, 'n sosiale atmosfeer, speletjies en 'n swembad. Verder is daar ook 'n groot speelgrond en 'n trampolien vir kinders in die tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- 113 Scott Street, Albert Falls, 3201, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
113 Scott Street, Albert Falls, 3201, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang