The Amble Inn
Beskrywing
Elke oopplan-houthuisie bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Gaste deel gemeenskaplike badkamers met storte. Geriewe soos lugversorging en 'n gerieflike yskassie is in elke houthuisie beskikbaar. Daar is 'n stoep met 'n uitsig oor die rivier en buitebraaigeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. dat slegs gaste wat bespreek het mag visvang. Geen dagbesoekers mag visvang nie.
Gaste vang vis op 'n vang-en-vrylaat-basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 113 Scott Street, Albert Falls, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang