4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Ring Road West, The Anchorage 34, Vaal Marina, 1945, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Anchorage 34 is 'n selfsorg-eenheid in 'n luukse ontwikkeling in die buitewyke van die Vaal Marina, sowat 1,5 uur se ry van Johannesburg af. Dié landgoed is teen die waterfront en beslaan sowat 300 m se privaat waterfront-eiendom. Dit is ideaal vir paartjies, sakereisigers, gesinne wat met vakansie is en vir byeenkomste van groot of klein groepe.
Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware in die kombuis. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n ingeboude braai op die stoep.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Celestine Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 11 Ring Road West, The Anchorage 34, Vaal Marina, 1945, Gauteng
- Gaste dink The Anchorage 34 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Ring Road West, The Anchorage 34, Vaal Marina, 1945, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang