5 gaste
3 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 41 Graniet Street, Bitterfontein, 8200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Art House bied verblyf in 'n gastekamer in Bitterfontein, 'n dorp langs die N7.
Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagstop op pad na Namakwaland gedurende die veldblomseisoen of na die Namibiese grens Vioolsdrif. Verblyf by The Art House word in 3 slaapkamers, elk met 3 enkelbeddens gebied. Die kamers het toegang tot 'n gedeeldebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Handdoeke en toiletware word voorsien.
Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe, 'n draagbare waaier en 'n lessenaar met sitplek vir 2. Die kombuis is ten volle toegerus en 'n skoonmaakdiens is beskikbaar.
Maaltye is beskikbaar op versoek. Gaste is welkom om van die braaigeriewe op die perseel gebruik te maak en daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie.
Goedgemanierde en gesosialiseerde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Aktiwiteite sluit voëlkyk en voetslaan in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Margaretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 41 Graniet Street, Bitterfontein, 8200, Wes-Kaap
- Gaste dink The Art House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
41 Graniet Street, Bitterfontein, 8200, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang