The Avo Grove
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Faraday Street, Longlands, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Avo Grove bied lieflike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Longlands, Strand. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die lewendige omgewing kan verken en geniet.
Gaste het 'n keuse tussen die hoofhuis of die kothuis, elk met hul eie privaat ingang en badkamer. Daarbenewens beskik elke eenheid oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, toegeruste kombuise, eetareas en vir vermaak is daar TV's. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die eiendom spog met 'n gemeenskaplike braai-area met 'n braai en pizza-oond, 'n buite-eettafel en 'n gedeelde swembad. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die strand ongeveer 4 km weg. Die Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 34 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in verskeie wynplase, staproetes, 'n waterpark en 'n putt-putt-baan.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 40 Faraday Street, Longlands, Strand, 7140, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Faraday Street, Longlands, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang