4 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Die Poort Nature Reserve, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Barn @ Die Poort Private Nature Reserve is een van 3 kothuise op 'n oord wat oor 1250 hektaar strek. Dit is teenaan die Swartberg-natuurreservaat en word deur berge en riviere omring.
Hierdie kothuis front noord en bied 'n pragtige uitsig op die berge. Dit is deel van 'n historiese skuur wat in die vroeë 1900's gebou is.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers het 2
enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eet- en sitarea met sitplek en boeke. Daar is nie elektrisiteit nie, maar warm water word deur 'n gasverwarmer voorsien en daar is sonkraglampe. Die kombuis lei na 'n groot stoep met 'n braai-area.
Die plaas het 'n uitsig oor die Gamkarivier en gaste kan voetslaan, swem, kano vaar, bergfietsry en voëlkyk. Die area bied volstruisplase, die Kangogrotte, Seweweekspoort, Groenfontein-Kruis-rivierpad, Red Stone Hills, Gamkaberg Provinsiale Natuurreservaat, Rooibergpas en Swartbergpas.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Talitha Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 110
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Die Poort Nature Reserve, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink The Barn @ Die Poort Private Nature Reserve het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Die Poort Nature Reserve, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang