Beskrywing
Hierdie gerieflike kamer het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea het 'n enkelslaapbank en die kombuisie het 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolf, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na 'n privaat stoep en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is streng verbode.
Geen harde musiek na 21:00 nie.
Ram- of hennepartytjies word nie toegelaat nie.
Geen ekstra gaste word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié gesinskamer het 'n slaapkamer wat met 1 dubbelbed en 1 enkelbed ingerig is. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer maak oop na 'n privaat patio en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is streng verbode.
Geen harde musiek na 21:00 nie.
Ram- of hennepartytjies word nie toegelaat nie.
Geen ekstra gaste word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-kamer het 1 koningingrootte-bed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 2 enkelslaapbanke en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na 'n privaat buite-area met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is streng verbode.
Geen harde musiek na 21:00 nie.
Ram- of hennepartytjies word nie toegelaat nie.
Geen ekstra gaste word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 7 of Geluk Farm 998ls, Myngenoegen, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang