The Barracks Lush Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Bree Street, The Barracks, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 349 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Barracks Lush Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad. Dit bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf met maklike toegang tot restaurante, winkels en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers en bied 'n perfekte basis om Kaapstad se lewendige besienswaardighede te verken.
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel en vir die gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n gemeenskaplike dakswembad geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Leeukop-staproete, Tafelberg-kabelkar en die Kaapstadse Konferensiesentrum.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 28
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 50 Bree Street, The Barracks, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Bree Street, The Barracks, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang