The Bay A501 by HMH

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Mari D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Best place, value for money. Perfect location. Our stay was great! We enjoyed our 11-night stay. The view was amazing. Only negative, more towels and sheets needed. Some repairs are needed on the dishwasher. Utensils needed (scissors, whisk, cutting board, etc.). The second bedroom mattress needs attention. Overall rating 9/10. We will definitely see you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk U
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

Uitstekend. Ons het ons verblyf by The Bay, eenheid A501 terdee geniet! Beide slaapkamers, die woonvertrek en stoepie het 'n manjifieke uitsig oor die see en Tafelberg. Dit was salig om die branders op die strand te hoor in die aand. Die woonstel was skoon, netjies en goed toegerus. Dit is 'n jammerte dat daar nie 'n gasbraai op die stoep is om die pragtige uitsig te geniet saam met 'n lekker stukkie braaivleis nie. Ons sal met graagte weer in The Bay, eenheid A501 bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Coral Road, The Bay Apartments, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1137925ca1a3aa3173738761a542cf54887349649a0ceabf6d386624ee262fb96107e0a95a15132379fb1e692cf309e95710?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 77 Coral Road The Bay Apartments 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.811886746923 18.471139669418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang