The Bay Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die swembad het 'n beskermde seil, maar gaste moet asseblief te alle tye toesig hou oor kinders wat die swembad gebruik; Baytown kan nie aanspreeklik gehou word vir enige ongelukke nie.
Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei.
Hierdie eiendom het 'n voorafbetaalde meter vir elektrisiteit en kan deur die gas aangevul word.
Let asseblief daarop dat daar Chacma-bobbejane in die omgewing is en gaste word gewaarsku dat hulle vrylik in ons bewaringsgebied rondloop. Hulle is wilde diere, so moenie hulle voer nie en hou vensters en deure toe wanneer u nie daar is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 854 Freda Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang