+35
Selfsorg in Ballito

The Blonde Bungalow

7 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 78 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

The Blonde Bungalow is aan die strandfront van Ballito in die Dolfynkus geleë. Die woonstel het slaapplek vir 7 gaste wat op soek is na 'n seevakansie.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en klerekas met oorgenoeg kasruimte. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is 'n groot stoep met 'n braai en gaste kan die uitsig van die dolfyne wat swem, geniet.

Die gebou het 'n swembad op die dak en 1 parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Daar is ook woonkwartiere wat op versoek as ekstra verblyf gehuur kan word.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 78 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Blonde Bungalow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek

78 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4001, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1d0a0e200aefb9cf9968a4b71952db76633aad433420e8188956deb6bca5d3f63ea87150dd5b0321ec9e1627bc1a485ac6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 78 Compensation Beach Road Ballito 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.537942278761 31.221696459782
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang