The Blue Gnu
10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1281 Blouwildebees Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
The Blue Gnu is 'n lieflike selfsorghuis in die bosveld in Marlothpark. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat van die stadsgewoel wil ontsnap en die huis spog ook met 'n swembad.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 en suite-badkamers. Al 5 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 4 badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofbadkamer het 'n bad en stort.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die etenstafel met sitplek. Die sitarea het nog sitplek.
Daar is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en ingeboude braai en dit lei na die tweede stoep met 'n piekniektafel, braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 35
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 1281 Blouwildebees Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink The Blue Gnu het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1281 Blouwildebees Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang