+20
Selfsorg in Ballito

The Boulders 106

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Glynnis L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie lekker kuierplek saam jou gesin of vriende. Ligging was perfek en teen die see, die eenheid was skoon en netjies met 'n pragtige swembad en gemeenskaplike braaifasiliteite. Die kombuisarea was goed ingerig met genoeg van alles om self kos te maak of te braai. Die televisie en WiFi het goed gewerk sodat ons sportkanale kon kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
The Boulders 106
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat julle die perfekte ligging, skoon en netjiese eenheid, asook die swembad en braaigeriewe geniet het. Dit is ook lekker om te weet dat die goed toegeruste kombuis, WiFi en TV bygedra het tot 'n ontspanne en aangename verblyf. Ons sien daarna uit om julle weer by Ballito Accommodation te verwelkom! Groete

Mari D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Amazing. Ons het baie lekker gebly, alles was daar en gerieflik. Sou net graag die klys wou gebruik het, maar niemand het teruggekom na ons toe nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
The Boulders 106
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat julle 'n lekker en gerieflike verblyf gehad het. Ons vra opreg om verskoning dat daar nie op julle navraag oor die kluis gereageer is nie. Dit is beslis nie die vlak van diens waarna ons streef nie, en ons sal die saak intern opvolg om te verseker dat dit nie weer gebeur nie. Ons waardeer julle terugvoer en hoop om julle weer in die toekoms by Ballito Accommodation te verwelkom. Vriendelike groete, Bridget Ballito Accommodation

Rich V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Rustig. Baie lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ballito Accommodation
The Boulders 106
Thank you very much for leaving a review on our property, we appreciate all feedback. Kind regards, Dayle from Ballito Accommodation

Tricia P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2024

Great location for family retreat. It was a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Ballito Accommodation
The Boulders 106
Thank you for leaving a lovely review. We hope to see you again soon. Kind regards, Dayle from Ballito Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 444

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R1 763
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 763
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 763
per nag, vir 4 mense
Bespreek

84 Compensation Beach Road, Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:30
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6399a51c8a912a7886f2a813737cbddf4798925030c4e9db0d96f2c4f5cfab75b7a31f0c7933e18a251fbb96b9e6e6728525?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 763 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 84 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:30 -29.536741 31.221731
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang