Pick your preferred language

English

Afrikaans

+13
Selfsorg in Ballito

The Boulders Unit 404

3 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Ozard Way, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Ballito, bied dit skouspelagtige see-uitsigte en 'n oopplan-ateljeewoonstel met direkte toegang tot die strand en loopafstand van baie gewilde strande en restaurante.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en daar is 'n enkelslaapbank geskik vir 'n kind. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 3 is langs die kombuis geleë. Die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Veilige parkering word voorsien.

Gaste kan op die balkon ontspan en asemrowende uitsigte en die seebries geniet. Die verblyf bied ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area net 50 m van die woonstel af.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sune R
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi. Gemaklik. Lekker. Ons het ’n heerlike tyd by hierdie plek by die see gehad. Die ligging is perfek, met pragtige uitsigte en ’n rustige atmosfeer...
Sien meer
Jan 2026
Janine D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was fantasties, die see uitsig was presies soos op die foto! Ja, ek het baie lekker gebly.
Des 2025
Tertius D
Saam met vriende
5.0
Clean, lots of amenities and a very good view. It was very nice. I would definitely recommend it and I would go stay again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Karina E
Gesin met tieners
5.0
Dankie! Baie mooi blyplek en ons het heerlik gebly.
Okt 2025
Hennie L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi uitsig vanaf balkon. Baie lekker gebly en uitstekende uitsig en baie netjiese woonstel.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ozard Way, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Boulders Unit 404 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Ozard Way, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf693c35f15493c79c80bfef390ed961e39a439cc48141d7b411e752f0dbc7bcb62fb8ad3e92d95c024898bc8f335b49b89b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 Ozard Way Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.5374042 31.2219025
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang