+20
Selfsorg in Durban

The Bridgewing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Yolandi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Gerieflik. Ons het ’n wonderlike verblyf gehad! Die woonstel was baie netjies en skoon met alles wat ons nodig gehad het vir ’n gemaklike kuier. Die ontvangs was vriendelik en gasvry, wat ons dadelik welkom laat voel het. Die omgewing is veilig en rustig, wat dit ideaal maak vir ’n ontspanne wegbreek. Ons sal beslis weer hier bly en kan dit met vertroue aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Eienaar is baie vriendelik en gaaf. Baie rustig, netjies en veilig. Het aanbeveel vir vriende, maar was vol bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Baie dankie vir dié resensie, Tilla! Jammer ons kon julle vriende nie van blyplek voorsien nie.

Audrey V
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Perfek. Ons het lekker gebly, die mense op ontvangs was baie vriendelik. Die plekkie is mooi, skoon. Ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Dankie vir die uitstekende resensie, Audrey! Julle was net sulke goeie gaste en ons ontvang julle graag weer!

Lynton D
1 nag
4.6
Jan 2026

Pleasant, host was very hospitable. I arrived at 16:45 and exited at 06:45 the next morning. Room was very clean and as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Thank you for the great review!

Ashley G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Excellent value for money stay. Highly recommended, excellent host and location with stunning views. It will be our go-to spot for future trips.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Ashley, thank you for the great review. It was an absolute pleasure to host you, and we would love to do so again!

Hendrik V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Goeie waarde vir geld en goeie ligging vir my doel. Baie lekker gebly soos gewoonlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Baie dankie vir die uitstekende resensie! Ons waardeer dit baie!

Marius F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Gemaklike verblyf om te ontspan en mooi uitsig oor die see. Vriendelike aankoms by aankoms en gemaklike verblyf om te ontspan, eenheid toegerus met alles wat jy nodig het vir gemaklike verblyf en mooi uitsig oor die see. Winkels naby. Die weer het nie toegelaat om die buite stort aan te durf nie, maar kon darem lekker braai elke aand terwyl mens oor die see uitkyk. Hierdie verblyf sal definitief op ons lysie bly vir meer besoeke aan Durban.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Baie dankie vir die lekker resensie, Marius! Ons is bly julle het die tyd hier geniet en hoop om julle gou weer te sien!

Michael J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Perfek. Altyd 'n plesier om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Michael, jou volgehoue ondersteuning en goeie resensies word erg waardeer!

Delmarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gekuier. Baie lekker plekkie. Die oom en tannie was baie vriendelik, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Julle uitstekende resensie word hoog waardeer! Dit was 'n plesier om julle te kon huisves!

Jaco C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Uitstekend, awesome, pynlik skoon en netjies, veilig, tuis, beste verwelkoming ooit. Die verblyf was uitstekend verby. Eienaar se gasvryheid is iets vir die boeke. Hy het ons tuis laat voel en dit was asof ons jare lange vriende is. Onder my top 5 verblyf op die webtuiste is hy defnitief nr 1. Hou so aan en well done.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie & Susan
The Bridgewing
Baie dankie vir die uitstekende resensie. Ons waardeer dit baie. Hoop ons sien julle sommar gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fanie & Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

250 Dr Hoosen Haffajee Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89c36a5baac169d0234afd78d154ee2129d1efbf6f1a51c1fce6cac134d5874a06da6f146f8bb12df690a7813248d6134227?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 250 Dr Hoosen Haffajee Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.940283973441 31.002212047642
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang