LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Bridgewing | LekkeSlaap
+11

The Bridgewing

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir The Bridgewing
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Carolee M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolee M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Met die bruisende see as voorskou, is dit 'n heerlike vakansiebestemming.

Reinhold D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhold D
Enkelreisiger

Die Unterkunft war sehr schön, und die Vermieter sehr Gastfreundlich.

Die Unterkunft würde ich jeder Zeit wieder buchen, sehr schön.

The Bridgewing's terugvoer

Reinhold bitte besuschen Sie uns erneut. Es war mir ein Vergnügen, Sie zu beherbergen.
Freundliche Grüße,
Fanie

The Bridgewing
Elmarie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie met wonderlike, gasvrye mense!

Ons was baie vriendelik ontvang! Pragtige plekkie wat ons verwagtinge definitief oortref het. Asemrowende see-uitsig! Alles mooi skoon en netjies. Ons het heerlik gekuier en sal beslis die plekkie aanbeveel. Fanie en Susan ons het heerlik by en saam met julle gekuier! Baie dankie vir alles. Sal julle definitief weer besoek!

The Bridgewing's terugvoer

Dit was heerlik gewees om julle te kon huisves. Kom asb weer en dankie vir die terugvoer.

The Bridgewing
Mel S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel S
Enkelreisiger

Great all around.

Was great in every way. Friendly people. Clean. Fantastic views.

The Bridgewing's terugvoer

Good day Mel
It was great having you as our quest. Thank you for the positive review and we are looking forward to your next visit.
Best regards
Fanie

The Bridgewing
Inge K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge K
Enkelreisiger

1st class accommodation.

It was so refreshing to come to a place that was not only spotlessly clean, but also had everything that one requires. A lovely, quiet and peaceful spot to get away from it all, as well as a beautiful view. Thank you Susan and Fanie. I will be back!

The Bridgewing's terugvoer

Inge, thank you so much for the positive feedback.
I would be great to host you again.
Best regards

The Bridgewing
Melissa C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa C

Wonderlekker.

Dis 'n plek wat beleef moet word.

The Bridgewing's terugvoer

Baie dankie, Melissa. Ons hoop ons sien julle gou weer.

The Bridgewing
Tammy-lee M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy-lee M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf nog.

Baie lekker, veilige en netjies plek. Baie stil. Die mense is ook baie vriendelik en help waar hulle kan met enige iets. Het dit baie geniet.

The Bridgewing's terugvoer

Goeie dag Tammy,

Dit is was vir ons 'n plesier om julle te kon huisves en ook om goeie terugvoer te kry.

Groete
Fanie & Susan

The Bridgewing
Curtis S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Curtis S
Enkelreisiger

Excellent - will definitely return.

Received with warmth. Clean linen and towels. Fully equipped kitchen with all new and working utensils. Day cleaning by staff. Magnificent views and lovely braai area.

The Bridgewing's terugvoer

Thank you for the positive feedback Curtis. It would be a pleasure to host you again!

The Bridgewing
Calvin C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik, skoon, mooi uitsig, alles wat jy nodig het.

Baie vriendelik, skoon, gemaklik, goed ingerig en sentraal. Mooi uitsig.

The Bridgewing's terugvoer

Calvin, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sien uit om julle weer te huisves.

The Bridgewing
Sherize N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sherize N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was amazing!

Sal vir enige persoon aanbeveel en enige tyd teruggaan!

The Bridgewing's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Sherize. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

The Bridgewing
Martinique B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Martinique B
Gesin met klein kinders

Enjoyed our stay.

We enjoyed our stay, however felt a bit uneasy about our car being parked outside the whole night. Would have been great to have secure parking and easier access to the beach.

The Bridgewing's terugvoer

Thank you for staying with us. We hope we can accommodate you again.
Regards,
Fanie

The Bridgewing
Natalie S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely stay and very refreshing. Well furnished and everything is ready on site.

Thank you to Fanie and Susan . We enjoyed our stay.

The Bridgewing's terugvoer

Hi Natalie. Thank you so much for the review. It was great being able to accommodate you. Please visit us again.
Best regards,
Fanie

The Bridgewing
Thembi M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thembi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place is clean and cosy!

Nice place next to the sea. Fanie and Suzanne are very friendly!

The Bridgewing's terugvoer

Thank you so much for the review. Please visit us again!

The Bridgewing
Juan J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan J
Besigheidsreis

3-ster-verblyf met 5-ster-waarde, beter kan jy nie kry nie vir seker.

Soos met al my sakereise na KZN, maak ek seker dat ek in 'n rustige omgewing is waar daar nie te veel geraas en steuring is nie sodat ek kan werk en ongesteurd aangaan. Ek is ook in 'n posisie waar ek verskillende tye kom en gaan as gevolg van sakehandelinge, so dit is vir baie krities dat ek self ook nie ander steur met kom en gaan tye nie. Ek verkies dan juis 'n plek soos The Bridgewing want dit is goed geleë naby alles wat ek nodig het asook al die verbindingspaaie en roetes. Dit is dan ook net ek wat daar is. Die eienaars van The Bridgewing het meer as net uit hulle pad gegaan om my tuis te laat voel. Ek kan net vir hulle sê dat ek vir seker weer van hulle akkommodasie gebruik sal maak asook nie sal skroom om besigheid na hulle toe te verwys nie. My kamer was goed versorg en ek het alles wat nodig was daar gehad en selfs nog meer. Die uitsig daar is uitstekend en die area is lekker stil. Ek kan seker 'n boek skryf oor my tevredenheid maar aan The Bridgewing wil ek net sê dankie dat ek teen prys van 'n 3-ster-verblyf die voordele en diens van 'n 5-ster-verblyf kon geniet.

The Bridgewing's terugvoer

Juan dit was 'n absolute plesier om jou te kon huisves. Dankie vir die goeie verwysing.

The Bridgewing
Mandy J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bridgewing is bobaas.

Die see-uitsig vanaf my bed by The Bridgewing is net fantasties.

The Bridgewing's terugvoer

Mandy, dankie vir die terugvoer! Ons is bly julle het dit geniet.

Vriendelike groete
Fanie en Susan

The Bridgewing
Andy C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike ervaring. Die mense daar was so gasvry, ons wou nie huis toe gekom het nie.

Omdat ek van die Kaap is, was dit nie belangrik om op die strand te loop nie. Ek het so lekker ontspan met 'n see-uitsig. Alles wat ek verwag het was daar, maar net 10 maal beter. Ek sal The Bridgewing aan almal wat wil ontspan aanbeveel. Jou privaatheid word gerespekteer, jy kry top-behandeling in alle opsigte. Die eienaars van die huis het ons op die hande gedra. Enige iets wat ons nodig gehad het, was tot ons beskikking. Dit het gevoel asof ek by die huis kuier. Weereens baie dankie.

The Bridgewing's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Andy. Ons hoop ons sien julle weer.

The Bridgewing
Allister O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allister O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense.

Mense baie vriendelik, hulle was altyd besorg oor ons en het altyd aangebied om te help met vervoer aangesien ons gebruik gemaak het van Uber.

The Bridgewing's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Allister. Dit was 'n plesier gewees om julle te kon huisves.

The Bridgewing
James H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en aangenaam spesiaal die mense wie die besigheid bedryf.

Ons het dit baie geniet, maar sou dit meer waardeer as ons voertuig toegesluit was en meer toeganklikheid gehad het tot die kusstrand.

The Bridgewing's terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons hoop ons sien julle weer.

The Bridgewing
Johan M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Besigheidsreis

Die eenheid is ruim en geriefilk met die see-uitsig as bonus.

Ontvangs was gulhartig en in Afrikaans. Soos 'n oase, want in die res van Durban moet jy Engels praat. Mens is eenkant genoeg om jou privaatheid te behou en tog ondervind 'n mens Fanie en Susan se gasvryheid voortdurend. Die eenheid is skoon, netjies en alles wat mens nodig het is daar.

The Bridgewing's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit sal heerlik wees om julle weer as gaste te hê. Groete Fanie

The Bridgewing
Ida K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik gasvry, veilig, netjies en gerieflik. Waarlik waarde vir geld en heerlik.

Ons is baie gasvry ontvang. Die woonstel het alle geriewe nodig vir 'n heerlike verblyf. 'n Stil area baie naby aan die swemstrande en winkelsentrums.

The Bridgewing's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Ida. Kom asb weer.

The Bridgewing
Peet V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese geriewe vir totale ontspanning.

Ons het dit verskriklik baie geniet. Uitstekende geriewe. Sal weer wil kom kuier.

The Bridgewing's terugvoer

Dit was heerlik gewees om julle te huisves. Kom gerus weer.

The Bridgewing
Dina B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was met ope arms ontvang en 'n pragtige skoon plek het vir ons gewag.

Ek en my lewensmaat het vir drie lieflike dae hier tuisgegaan. Fanie het ons vooraf geskakel om uit te vind hoe laat ons gaan aankom en ons verseker daar sal iemand wees om ons te ontvang. Die eenheid was baie privaat, pragtig en skoon met 'n beskeie luuksheid. Susan en hul seun Tiaan was die vriendelikheid self en niks was te veel moeite nie. Ons beveel The Bridgewing baie beslis aan en sal self weer sonder skroom daar tuisgaan. Dankie Fanie, Susan en Tiaan!

The Bridgewing's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Dina. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Hoop ons sien julle weer.

The Bridgewing
Lerato M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great host, great weather beautiful place indeed!

We had a great time, will definitely do it again.

The Bridgewing's terugvoer

It was a pleasure hosting you! Thank you for the feedback.
Regards Fanie

The Bridgewing
Loekie T - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loekie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie uitsig. Gasvryheid uitstekend! Stilte is wonderlik!

Ons is baie vriendelik deur Fanie ontvang, en het dadelik tuis gevoel! Die verblyf was wonderlik. Ons sal beslis weer teruggaan.

The Bridgewing's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Loekie. Ons sien uit om julle weer te kan huisves.

The Bridgewing
Johan O - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon plek met alles wat nodig is.

Baie mooi skoon plek met alles wat nodig is vir selfsorgverblyf. Mooi uitsig. Vriendelike eienaars. Het ons tydjie daar baie geniet en sal beslis weer daar oorbly.

The Bridgewing's terugvoer

Dankie vir die skrywe Johan. Julle is beslis weer welkom!
Groete,
Fanie & Susan

The Bridgewing
Thobile Mngoma M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thobile Mngoma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good and safe place.

It a nice cosy, warm place to be. Please sort out the parkig. At least have a wheelclamp for the guests.

The Bridgewing's terugvoer

Thank you for the review. We hope to see you again. We have placed additional safety features at our parking, ie, camera and movement sensor. Being situated in a cul de sac in the same road as the police station makes our parking very safe.
Best regards

The Bridgewing
Christelle S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties - alles was presies soos beskryf op die LekkeSlaap-webtuiste.

Baie vriendelike ontvangs deur die eienaar Fanie en sy vrou Susan. Die uitsig was wonderlik, die akkommodasie was skoon en netjies. DStv beskikbaar asook tee en koffie. Het baie lekker gebly en dit was veilig.

The Bridgewing's terugvoer

Dankie Christelle. Kom gerus weer.

The Bridgewing
Anneke S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf by Bridgewing was rustig en gasvry.

Ons was baie vriendelik en bedagsaam ontvang by Bridgewing. Die plekkie was pragtig, netjies en skoon.

The Bridgewing's terugvoer

Hallo Anneke
Baie dankie vir die inskrywing. Ons hoop ons sien julle weer.

Vriendelike groete,
Fanie & Susan
The Bridgewing

The Bridgewing
Alta V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything we needed and more.

We will go back anytime. The hospitality, friendliness and warmth of the hosts are something special and very rare these days. Exquisite view of the ocean.

Andre O - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf. Ek sal baie beslis weer daar gaan bly.

Baie netjies. Goed ingerig. Dit is duidelik dat Fanie en sy eggenote baie moeite gedoen het met die inrig van die plekkie.

Neville C - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville C
Enkelreisiger

'n Juweeltjie op die Bluff!

Fantastiese kamer met stoep wat uitkyk oor die see. Baie gasvry ontvang deur die eienaars, kamer topgehalte met alles wat mens nodig het. Plek om te braai of net vuur te maak en te kyk vir die see. Hoogs aanbeveel! Baie dankie Fanie en Susan!

Leandra M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Goeie waarde vir geld, netjies, pragtige uitsig.

Robert B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert B
Enkelreisiger

Uitstekend!

Soos reeds gesê ... uitstekend! Ontvangs was sommer bakgat en het ek dadelik tuis gevoel.

Crissy S - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crissy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a really awesome experience, thank you

The Bridgewing is really a value for money stay. The reception was warm, friendly and very helpful at all times. We felt at home and would definitely recommend it to others. Further feedback has been sent on to appropriate parties.

Manda R - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% toegerus, privaat, veilig en goed geleë.

Die selfsorg-eenheid is toegerus met doelgerigte uitleg en pragtige binnenshuise versiering. Die stoep en braaiplek het 'n uitsig oor die see en is heerlik privaat. Baie professionele ontvangs en behandeling gedurende ons verblyf. Veilige verblyf en parkering. Goed geleë vir 'n stil, rustige wegbreek.

Joy B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay

We truly enjoyed our stay. Lovely view enjoying breakfast with ocean view. Would love to visit again!

Elaine W - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bridgewing is a great stay for breakaway

It is quiet and peaceful; you will never say you're in the middle of a built-up area. The accommodation itself is very neat with all basic and needed requirements.

Marieta D - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta D
Besigheidsreis

Well equipped, comfortable home away from home.

The Bridgewing is the best equipped self-catering apartment that I have seen. I had everything that was needed and more. The room is spacious and comfortable, very clean and with a lovely sea view. The area is quiet and you can enjoy birdsong in the mornings. Excellent place to stay, I would gladly recommend it.

Jeffrey S - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was very neat, and we were welcomed with open arms

When we arrived, even though late at night we were accepted with open arms. The owners provided us with snacks and milk so that we did not have to drive and buy. The dwelling was neat, clean and kept very well. The most enjoyable was in the morning when you wake up in the morning and work outside you see the sea and hear the waves. Amazing!!! Great place to stay.

Morongoa M - Jan 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morongoa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best host in the world, he was very welcoming looked after all our needs everyday.

We felt welcomed and at home. The place was very clean and tidy, customer service was out of this world. We really enjoyed our first stay at Durban and will always be staying at the Bridgewing

Paul J - Jan 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very private ,safe , quite ,romantic ,

We booked for seven days .Owners were away for five days.We felt very comfortable and safe all alone. We had a garage to park our car for all seven days. All kitchen utensils were very clean and up to standard. Bedding fresh and crisp.Bathroom very clean.

Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Hoosen Haffejee-weg 250, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d9f85ec9714c1e597f4742e128524b044415fe39e71450c6f9eea0b6bc219a3c643c4d5ff17abf3696c728e49c4ca38fbae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R780  per nag (vir 2 persone) 41 5 1 5 250 Dr Hoosen Haffajee Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.940283973441 31.002212047642
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!