2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 250 Dr Hoosen Haffajee Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Bridgewing is geleë in 'n stil doodloopstraat met 'n onbelemmerde uitsig van die Indiese Oseaan. Die eenheid bied gerieflike verblyf vir 2 in beskeie luuksheid. Die oopplan-ontwerp sluit 'n modern-toegeruste kombuis en en-suite badkamer met luukse toebehore in. 'n Private dek gevestig in welige kusplantegroei, met braaigeriewe en 'n addisionele buitelugstort, rond die eenheid mooi af.
'n Afgesonderde strand is slegs 500 m van ons geleë met die gewilde Ansteys- en Brightonstrande 3 km weg. Verskeie restaurante, kitskos-plekke en drie winkelsentrums is naby geleë om te voorsien aan alle benodigdhede.
’n Sonkragstelsel verskaf elektrisiteit wanneer die munisipale netwerk nie beskikbaar is nie. Hierdie sonkragstelsel en 2 sonkrag-geisers verseker dat gaste altyd krag, warm water en WiFi sal hê tydens jou verblyf.
Boonop verseker 'n wateropvang- en tenkstelsel en 'n waterfiltreerstelsel skoon water uit elke kraan.
Daar is onderdakparkeerplek en 'n motorhuis beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Fanie & Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 101
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 250 Dr Hoosen Haffajee Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Bridgewing het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
250 Dr Hoosen Haffajee Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang