Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode binne die eenheid.
Klein troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling.
Geen harde geraas of musiek na 22:00 nie, aangesien dit 'n residensiële area is.
Drinkwater: Ons verskaf nie gesuiwerde drinkwater nie. Skoon munisipale kraanwater is beskikbaar.
Insekbeskerming: Ons verskaf nie inseksproei nie; gaste word vriendelik versoek om hul eie saam te bring indien nodig.
Vrywaring – Gasverantwoordelikheid
Die Bronskamer bied slegs korttermynverblyf. Gaste beset die eiendom op eie risiko.
Die Kamers, die eienaars, bestuur en personeel is nie aanspreeklik vir enige verlies, skade, diefstal, besering, ongeluk, siekte of dood tydens u verblyf nie.
Gaste is te alle tye verantwoordelik vir hul persoonlike besittings. Die Kamers aanvaar geen verantwoordelikheid vir verlies of skade aan items wat onbewaak gelaat word nie.
Alle fasiliteite en geriewe word na eie goeddunke en risiko van die gas gebruik. Gaste moet eiendom, meubels en toerusting verantwoordelik gebruik en volgens die huisreëls wat by inklok of via die besprekingsplatform verskaf word.
Deur 'n bespreking te bevestig en/of by The Rooms (Bronskamer) te bly, stem gaste in tot hierdie bepalings en voorwaardes.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27B Leeu Street, Hospitaalheuwels, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang