Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Eenheid A met lugversorging
- With minimum 2 night stays, the price includes a welcome goodies pack ( continental type breakfast )
- Eenheid B
- With minimum 2 night stays, the price includes a welcome goodies pack ( continental type breakfast )
- Eenheid C
- With minimum 2 night stays, the price includes a welcome goodies pack ( continental type breakfast )
- Eenheid D met lugversorging
- With minimum 2 night stays, the price includes a welcome goodies pack ( continental type breakfast )
Huisreëls
Let asb. dat die instansie nie geskik is vir kinders, partytjies, funksies of troeteldiere nie.
Die huis het 'n streng geraasbeleid en gaste moet asb. harde musiek en geraas vermy. Harde musiek word nie rondom die gemeenskaplike swembad-area toegelaat nie.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Beaufort Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang