Pick your preferred language

English

Afrikaans

+19
Lodge in Newcastle

The Cannon Lodge

  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 96 Allen Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

The Cannon Lodge bied gerieflike oornagverblyf in 'n erfenisryke gebou wat as een van die oudste geboue in Noord-Natal geoormerk is. Dit is pragtig gesetel in die middel van die dorp Newcastle wat voortdurend aan die uitbrei is.

Verblyf word in 22 kamers wat wissel van Standaard Koningin- en Standaard 2-Enkelbedkamers tot Deluxe Koningin- en Deluxe 2-Enkelbedkamers gebied. Hierdie kamers het elk of 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en elke kamer het 'n stoep. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Komplimentêre toiletware en vars handdoeke word voorsien. Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met OpenView-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan in die prentjiemooi tuin ontspan en die lodge voorsien daaglikse skoonmaakdienste, 24 uur-sekuriteit en ontvangspersoneel wat gaste met navrae kan help. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mohammed Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 96 Allen Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Cannon Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

96 Allen Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd216f9e5aa0bb50e2f601464e256f78c27e66481a8483f11a524842a83c859e6ba162666b026532ad78570ca749d6be3085?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 96 Allen Street Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.7644659 29.9419676
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang