The Capri Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Vancouver Crescent, Capri, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Capri Cottage is in Capri, Kaapstad, naby Kommetjie, Noordhoek en Scarborough geleë. Dit is 5–10 minute se ry vanaf verskeie van Kaapstad se gewilde strande.
Hierdie eenheid bied 'n privaat ingang en 'n buite-area met 'n ingeboude braai. Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Die ruim kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser en 'n lugbraaier. Die sitkamer is toegerus met 'n TV wat gratis toegang tot Netflix bied, asook WiFi, boeke en bordspeletjies vir ontspannende binnenshuise dae.
Die eenheid bied veilige parkering in die oprit agter 'n outomatiese hek en is binne maklike ry-afstand van strande, winkels en restaurante. 'n Pragtige tuin bied 'n rustige plek om te ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Vancouver Crescent, Capri, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Vancouver Crescent, Capri, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang