- Slaapplek vir 70 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - End of D 119 Road 3350,, Bergville District, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Cavern is in 'n afgesonderde vallei onder die massiewe sandsteenhange van die noordelike Drakensberge geleë. Ons grasdak-verblyf en geriewe smelt pragtig met die natuurlike omgewing saam. The Cavern spog met 'n versameling San-tekeninge, 213 voëlspesies, 150 boomspesies en heelwat wilde diere. As jy 'n natuurliefhebber is, is dít die plek vir jou.
Verblyf word gebied in 55 kamers. Die Standaard Kamers is in 'n welige tuin met inheemse plante en voëls. Elke kamer het 'n stoep waar gaste heerlik in die son kan baai en oor die berge kan uitkyk.
Die Superior Kamers het pragtige uitsigte op die omliggende berge, asook stoepe wat lekker sonlig kry. Hier kan gaste luister hoe die stroompies deur die bos kabbel en heerlik in die natuurskoon ontspan. Elke suite het pragtige afwerkings en meubels, 'n kaggel, TV en yskassie.
Hierdie paradys met sy ongelooflike uitsigte, wild en 'n oorvloed voëls is net 'n paar uur van Gauteng af. Daar is soveel maniere om die omgewing te verken, soos voetslaan, bergfietsry, te perd of met 'n vierwielmotorfiets. Jy ook heerlik bederf word by ons Forest Retreat Spa of ons smaaklike disse op die proef stel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- End of D 119 Road 3350,, Bergville District, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Cavern Drakensberg Resort & Spa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
End of D 119 Road 3350,, Bergville District, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 70 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang