Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Noordelike Drakensberge

4.7 / 5  
volgens 38 resensies
Lees regte resensies van Noordelike Drakensberge van 38 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordelike Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noordelike Drakensberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordelike Drakensberge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Drakensberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordelike Drakensberge Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R5 140
per nag, vir 2 mense
Hotel in Noordelike Drakensberge

Montusi Mountain Lodge is in die Noordelike KwaZulu-Natal Drakensberge, naby die Royal Natal Natuurreservaat geleë. Die lodge het vanaf elke gebou 'n uitstekende uitsig op die Amfiteater-berg. Elke suite is versie...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordelike Drakensberge

Berghouse and Cottages lê hoog in die Noordelike Drakensberge en bied selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig op die Amfiteaterberg en die omliggende berge. Gaste kan tussen kothuise met uitsigte op die berg en sl...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordelike Drakensberge

Ledges Retreat Guest Farm is 'n klein gasteplaas in 'n prentjiemooi vallei in die Noordelike Drakensberg. Dis omring deur pragtige berge en bied 'n uitsig op die Sungubala- Hlolela- en Sugar Loaf-spitse. OLedges Ret...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordelike Drakensberge

Bellevue Berg Cottage bied selfsorgverblyf sowat 8 tot 13 km halfpad tussen Winterton en Bergville. Dié bekoorlike plaaskothuis is op 'n werkende bees- en mielieplaas en bied 'n pragtige uitsig oor die landerye en ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordelike Drakensberge

Sungubala Eco Camp is 'n eko-selfsorgkamp op 'n afgeleë bergplaas in die skadu van die Sungubalaberg en bied 'n uitsig oor die vallei. Die kamp is die ideale plek om te ontspan, maar oor 'n uitstekende aktiewe wegb...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordelike Drakensberge

Montusi Self-Catering Cottages is op die stil 100 hektaar-grootte Montusi Landgoed, 'n bewarea in die Noordelike Drakensberg in KwaZulu-Natal geleë, naby die Royal Natal Nasionale Park en Alpine Heath, die Cavern B...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Noordelike Drakensberge

The Cavern is in 'n afgesonderde vallei onder die massiewe sandsteenhange van die noordelike Drakensberge geleë. Ons grasdak-verblyf en geriewe smelt pragtig met die natuurlike omgewing saam. The Cavern spog met 'n...

Vanaf
R6 048
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordelike Drakensberge

Three Tree Hill Lodge is 'n knus lodge aan die sy van 'n rotsagtige heuwel met 'n uitsig oor die Mfazimnyama-vallei van Spioenkop Wildreservaat, en dit word deur 'n slagveld van die Anglo-Boereoorlog omring. Die lod...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
B&B in Noordelike Drakensberge

Tower of Pizza is op 'n graanplaas naby besienswaardighede in die Amfiteatervallei in die Noordelike Drakensberge. Dit bied gerieflike B&B-verblyf saam met egte plattelandse gasvryheid. Verblyf is beskikbaar in kun...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Drakensberge, Noordelike Drakensberge

Greenfire Drakensberg Lodge is 'n berg-lodge op 'n 2000 hektaar-plaas in 'n Nasionale Erfenisgebied. Dit is 1800 m bo seespieël en in die skaduwee van die Drakensberg-pieke op die perseel. Dit is die ideale wegbree...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Noordelike Drakensberge akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Vrystaat blad indien jy na meer Vrystaat akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]