The Chelsea's Cassini
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Karkloof Crescent, Midrand, Johannesburg, 2066, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Chelsea's Cassini bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van die Johannesburgse Metropolitaanse area. Die woonstel is 'n ideale bestemming vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en 'n tweesitplek-etenstafel toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, 'n platskerm-TV en gratis WiFi. Veilige kelderparkeerplek word voorsien.
Die Luna-klub op die perseel by Ellipse Waterfall bied 'n verskeidenheid gesondheid-, sake- en vermaakopsies, insluitend 'n gesondheidsentrum met 'n binnenshuise gimnasium, stoomstort, sauna en boetiek-spa.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Karkloof Crescent, Midrand, Johannesburg, 2066, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Karkloof Crescent, Midrand, Johannesburg, 2066, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang