+28
Hotel in Midrand

The Constantia Hotel

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies


Netheid
2.6
Ligging
2.7
Waarde vir geld
2.6
Diens
2.2
Veiligheid
3.0
Pride N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2024

Good, just needs improvement in cleaning and their menu. The place was an equipped place for a family vacation. I just didn't like the fact that our room was not prepared when we arrived, and their place is not clean. There are stains on the couches and dirt in some areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
1.4
Feb 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Lydia V
1 nag
1.0
Sep 2023

Goor, goor, goor. Die plek waas aaklig. Die beddegoed was vuil en geskeur. Die kamer was vuil. Die lawaai was onuithoudbaar. Nee dankie, sal nie hulle aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Jakkie H
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2022

Daar was 'n rumoer heelnag. Mense het gekuier en lawaai tot in die vroeë oggendure. Daar is 'n kroeg op die terrein. Daar is geen tydsbeperking op hoe laat mense kan kuier nie. Mense sing en gil tot in die vroeë oggendure. Ons kon nie veel slaap met die rumoer nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Cynthia P
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Apr 2022

Not very happy. We were not happy with the restaurant. Food was terrible and still had to pay full price. We had to drive out to get better food. Bad attitude. TV - Channels should be upgraded. Suggest to get Openview.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Anri D
1 nag Gesin met tieners
1.0
Mrt 2022

Baie slegte ervaring. Kan nie glo die plek word deur die webtuiste geadverteer. Swak diens, beddegoed vol kolle, nie geskik vir kinders om daar te bly, meer 'n kuierplek, daar word geskree en lawaai tot in die oggendure. Sal dit vir niemand aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Fiona M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2021

Was amazing. I can't complain much. All was in order.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marilet S
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Nov 2021

Gemaklike oornagfasiliteit. Die hotel is baie oud maar netjies. Ons het egter probleme gehad met die kamer. Toe ons inboek was die verkeerde kamer aan ons gegee. 'n Ander kamer is voorsien maar geen koffie of tee of enige warm verversings is voorsien nie. Ander inwoners het ook min respek vir gaste langs hulle.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Thabang C
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Okt 2021

The noise there was just unbearable, couldn't sleep a wink as it went on till the morning. There was no courtesy water, no coffee/tea, only milk and sugar. When we arrived, there was no one at reception and we had to call for them to send someone. I think the place can do better. Other guests who welcomed us were also complaining about their service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Mitch Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 018
10 % AF
R 1 018 R 917
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 018
10 % AF
R 1 018 R 917
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 018
10 % AF
R 1 018 R 917
per nag (plek vir 2)
Bespreek

546 16th Road, Constantia Business Park, Midrand, 1682, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 84 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd915846d116cd4e629f3ccfb8db310a150f5f3a304fcb7d1a173ec6a9d8a3e842af306364c5ebaf43e6376761c12c809ac19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 018 nouVanaf R916 per nag (plek vir 2) 9 5 1 3 546 16th Road Constantia Business Park 1682 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.975361 28.132391
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang