The Coral Tree Guesthouse
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Marula Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in 'n rustige, boomryke, gevestigde voorstad van Mbombela (Nelspruit), bied Coral Tree Guesthouse 'n luukse tuiste-weg-van-die-huis-atmosfeer. Modern en ruim, Coral Tree Guesthouse het sy deure geopen/begin om gaste te verwelkom in 2020 en is geleë in 'n asemrowende pragtige 4000m² inheemse tuin wat beskerm word deur van die oudste bome in die hoofstad van Mpumalanga.
'n Ware juweel in hierdie bedrywige stad, ons is geleë naby die streek se voorste sakekerns, sowel as inkopie- en vermaaklikheidsentrums en openbare en private mediese fasiliteite. Ons is ook naby wêreldbekende toeristebestemmings soos die Krugerwildtuin, Blyderivierkloof, sowel as buurlande Mosambiek en Swaziland, wat Coral Tree Guesthouse die ideale plek maak vir sakereisigers en ontspanningsreisigers.
Bestuur deur eienaar Annelie Viljoen, wat 'n mense-mens is, is Coral Tree Guesthouse die definisie van gasvryheid. Annelie en haar personeel bedien gaste in drie tale – Engels, Afrikaans en Zoeloe – en is passievol daaroor om aan elke behoefte van hul gaste te voldoen. Annelie se opregte warmte en vriendelikheid, gekombineer met haar voorliefde vir die kulinêre kunste, leen hulself tot Coral Tree se knus, tuis-weg-van-die-huis-gevoel.
Coral Tree Gastehuis spesialiseer in heerlike bed-en-ontbyt-akkommodasie wat geskik is vir individue, gesinne en groepe. Die vars voorbereide volledige Engelse ontbyt word bedien vanaf 07:00 Maandag tot Vrydag, en ontbytpakkies kan ook voorsien word met 'n vroeë oggenduitklok.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2 Marula Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink The Coral Tree Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Marula Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang