+11
Selfsorg in Cathkin Park

The Corner Room

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

25% AF!
Weeksdagaanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2026 tot 31 Mrt 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R600, 1 Highlands Estate, Cathkin Park, 3310, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Die Hoekkamer is 'n lieflike selfsorgkamer met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Cathkin Park in Sentraal-Drakensberg. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle kan ontspan in die platteland.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Daarbenewens sluit die eenheid 'n gemaklike rusbank, 'n lessenaar en 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n oulike patio met 'n buite-eetarea en 'n ruim tuin geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Aktiwiteite in die omgewing sluit in die verkenning van die Drakensberg, stap- en bergfietsroetes, riviervlotvaart en gholf by die Champagne Sports Resort. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan in Winterton gevind word, wat ongeveer 31 km weg is.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • R600, 1 Highlands Estate, Cathkin Park, 3310, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
25 % AF
R 800 R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R800
25 % AF
R 800 R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R800
25 % AF
R 800 R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R600, 1 Highlands Estate, Cathkin Park, 3310, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ef0d4c05ce3843b30c422d6e46e177517a5c142080244f2b406613c5865c1cdb5775c3b468770b7632ba892d4b91620f163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) R600 1 Highlands Estate 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.028788536892 29.432198528778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang