+15
Selfsorg in Hadison Park

The Cottage - Hadison Park

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 324 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Tanja D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Heerlik. Baie lekker gebly. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Veilig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker gebly en vriendelike hulp ontvang. Ons het baie lekker gebly en die gasheer was baie behulpsaam met ons versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Was oornag rus het lekker geslaap. Dit was baie lekker, sal weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Veilige, netjiese selfsorgverblyf. Slegs 1 aand oornag, maar die cottage is baie goed ingerig vir selfsorg, netjies skoon en vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorette W
1 nag Gesin met tieners
4.6
Feb 2026

Vriendelike ontvangs. Waarde vir geld. Weer eens lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Apr 2026

Gemiddeld. Die eenheid was nie gereed op inklok. Die eenheid het erg geruik na rook. Die water was lou warm, tot ons dit rapporteer het en eers daarna het ons warm water gehad vir die bad en stort. Geen kommunikasie van die eienaars wanneer jy direk kontak maak nie. Eenheid het ook veranderinge en lyk nie meer soos die fotos wat geadverteer word nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Rouxna H
1 nag
3.0
Apr 2026

Baie basiese verblyf. Baie basiese verblyf vir een aand. Ek het nie gehou van die feit dat die cottage letterlik in hul agtertuin was met geen privaatheid. Kyk in hul huis in. Kamer was oorvol met 3 beddens. Die bedliggies was glad nie prakties. Albei op een prop - so ek moes 'n verlengkoord gebruik van die kombuis af om die bedliggie aan te sit. Daar was ook geen koffie of suiker beskikbaar gestel of sakkie koffie vir die volgende oggend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Christo S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Dankie. Ons het baie lekker gebly. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die stort is egter 'n probleem. Dit loop baie swaar uit en die stortkop is te laag. As jy baie kort is, sal dit jou nie pla nie. Ek en my seun, wat 1.8 m is, kon nie gerieflik stort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drikus S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Vriendelike diens en baie lekker oor geslaap. Ons het lekker oor geslaap. Vriendelike diens en uitstekende luging vir oornag as jy reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamryn D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Very comfortable. Enjoyed the stay. I would just ask for dishwashing liquid and extra toilet paper.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 324

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12 Simon Street, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzNTdkYzIzLWM0MmUtNGRjZC1hYzVmLWZlYTY5ZDFjYTlmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 324 5 1 5 12 Simon Street Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.75469601152 24.744766571357
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang