+93
Gastehuis in Meer-en-See

The Crayzee Fish Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Christo B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Vriendelik. like home. Was awesome. Rene baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
THE CRAYZEE FISH
The Crayzee Fish Guest House
Baie dankie, Christo, vir jou terugvoer. Rene is 'n engel. Ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Anonieme gas
1 nag
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbie Annalize A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Vir seker kamer no. 2 as ons weer Richardsbaai toe gaan. Baie lekker gekuier. Wat 'n ongelooflik mooi huis, ons kamer het uitgeloop op die mooie tuin en voor die patio kamers spuitfontein wat bygedra het tot die rustigheid. 10 uit 10 vir ons gashere. Ons lekker bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Hemelse verblyf! Verskriklik mooi. Die kamers ruik hemels. Die gasvrou is 'n engel uit die hemel. Dit was deur en deur die moeite werd. Sal enige tyd terugkeer. Wonderlike diens, gasvryheid en die mooiste gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terry V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Quiet, functional and friendly. Fab experience. Just remember that we travellers need lots of ice. Lol.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Presies soos ons verwag het! Gasvrou baie behulpsaam en ons het rustig en lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Vriendelike ontvangs en goeie waarde vir geld. Baie dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gerieflik - Betroubaar - Gemaklik - Uitstekende diens - Behulpsaam en vriendelik. Baie lekker gebly - Uitstekende diens en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

THE CRAYZEE FISH Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

35 Crayfish Creek, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4MzZiZDdhLTk3OGYtNGZhMS1hYThkLTU4MmE5MzE4ZjJlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 149 5 1 5 35 Crayfish Creek Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -28.786999 32.094679
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang