Meer-en-See Akkommodasie by The Crayzee Fish Guest House | LekkeSlaap
+85

The Crayzee Fish Guest House

68 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 68 resensies vir The Crayzee Fish Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Candida E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Candida E
Enkelreisiger

Dit was lieflik, skoon en vriendelike personeel. Ek sal beslis weer oorbly.

Alles was perfek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was a lovely, clean and such friendly staff. I'll definitely stay over again.

Everything was perfect.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gillian Babongile N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian Babongile N
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a great time, will visit again next time.

The place was beautiful neat and the staff were welcoming. Thank you so much.

Riaan D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie kort, lekker en vriendelike diens.

Ons was goed verwelkom en dit het ons dadelik laat tuis voel.

Farouk K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Farouk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay.

Bedding was never changed. Although bed was made up everyday. Second day white towels were changed for old blue worn out towels because there were more guests.

Jacques E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Baie geniet. Kamer 4b kan net miskien doen met 'n toiletdeur en dalk 'n afdak en beter plaveisel buite die kamer.

Dean V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean V
Besigheidsreis

Awesome.

Baie lekker gebly en mense was vriendelik en baie gemaklik.

Nokwazi M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nokwazi M
Saam met vriende

There were no interesting holiday destinations or tour guide.

The place was neat and welcoming, but not much to do.

Rika V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, hoogs aanbeveel, beste waarde vir geld!

Vriendelikste ontvangs, veilig, super skoon, netjies, gerieflik, perfekte ligging. Hoogs aanbeveel. Kan nie wag vir 'n volgende besoek nie!

Kevin V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place.

It was a nice and quiet stay. It's a place for anyone to go for a rest and for a lovely getaway. Best stay ever, thanks to all involved.

Helma V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helma V
Saam met vriende

Heerlik en baie gerieflik.

Baie dankie Belinda vir jul gasvryheid Ons sal sowaar weer kom kuier.

Nompilo G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nompilo G
Besigheidsreis

They were very welcoming.

We had a good stay, though the breakfast wasn't included as we requested.

Anne-marie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie B
Gesin met tieners

Die diens wat ons ontvang het was uitstekend. Sal vir seker weer soontoe gaan. Beveel dit enige tyd aan! Baie dankie.

Ek en my kinders het baie lekker gebly. Die gastehuis is baie netjies en baie mooi. Die diens wat ons ontvang het was uitstekend. Ons het sommer gevoel of ons familie is, die bestuurder en sy vrou was sulke aangename mensies. Ons kamer was elke dag skoongemaak, en die hele gastehuis was so pragtig. Wens ons kon langer gebly het.

Rietha M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rietha M
Enkelreisiger

Baie mooi en rustig.

Baie mooi en rustig! Was heerlik daar.

Latoya W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Latoya W
Gesin met klein kinders

Beautiful and tranquil.

Absolute value for money, clean, neat, beautiful, friendly staff. We booked a family room and I would have loved a larger shower or the option of the use of a bath since I have very young children. I would definitely return.

Cecilia S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S
Enkelreisiger

Vriendelike gasvrye ontvangs en verblyf.

Alles was skoon en netjies. Hier en daar dalk effens instandhouding nodig, maar oor die algemeen pragtige skoon plek, met vriendelike ontvangs.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Goeie dag,
Baie, baie, dankie. Ons sal dringend aandag gee die instandhouding.
Ons hoop om u weer tesien!

The Crayzee Fish Guest House
Marietjie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S
Besigheidsreis

Ruim, netjiese kamer en vriendelike personeel!

Baie oulike plek vir oorslaap tydens werksgeleenthede. Behulpsame personeel. Rakkie in stort, lessenaar in kamer met beskikbare WiFi sal verbetering wees, asook afdakke vir voertuie.

Ray D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ray D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was beslis baie lekker om daar te oornag.

Die vriendelike diens en gesindheid van die oom en tannie het mens tuis laat voel en die quality van die kamers is vir seker iets om aan te beveel vir ander.

Anton S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, als netjies en skoon. Diens, puik!

Die bestuurder was baie hulpvaardig in ons moeilike tyd. Dankie vir die verstaan, begrip en ondersteuning. Sien ons weer as ons daai kant moet wees.

Jaap S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaap S
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Ons het lekker gebly, baie dankie vir die komplimentêre ontbyt en sjokolade. Ons het dit waardeer.

Christelle V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag oorgeslaap en dit was presies wat ons nodig gehad het na 'n lang dag op die pad.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

One night stay only however, it was great and all we needed after a long drive.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sandra S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjies. Lieflike plek. Baie gasvry, behulpsaam, vriendelik. Ons het vir drie nagte tuisgegaan. Onbeskryflik!

Ons sal vir seker weer gaan. Beveel The CrayZee Fish Guesthouse met die grootste vrymoedigheid aan. Puik!

Leon S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was fantasties.

Kan dit aanbeveel, ons het die verblyf terdeë geniet.

Stephne C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne C
Besigheidsreis

Bekostigbaar en gerieflik.

Ons kamers was skoon en netjies. Dit is baie veilig en ons het vriendelike diens ervaar. Ons sal definitief The Crayzee Fish Guest House aanbeveel.

Gary D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary D
Gesin met tieners

Gemaklik en gerieflik geleë.

Baie vriendelike diens en kamers gemaklik en skoon. Baie teleurgesteld dat WiFi geadverteer word, maar die gasheer het ons vertel dat die eienaar hierdie diens verwyder het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable and conveniently located.

Very friendly service and rooms comfortable and clean. Very disappointed that WiFi is advertised, yet the host told us that the owner had removed this service.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Hi Gary,
Apologies for this. Our modem has been giving us problems and we had this removed for repairs. Apologies for the inconvenience caused.

The Crayzee Fish Guest House
Wanda S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel, baie skoon kamers, lieflike linne en pragtige ligging.

Ek kan die gaste huis aanbeveel aan enige iemand. Die diens was vriendelik, die ligging pragtig, die hele gebou was indrukwekkend. Die prys was fantasties, ek kon nie glo dat die tarief so laag was nie. Jy kry definitief waarde vir geld, inteendeel jy kry meer as waarvoor jy betaal!

Jan R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R
Saam met vriende

Baie netjies en vriendelike ontvangs.

Die kamers was baie netjies en die ontvangs met aankoms al was dit laat was baie vriendelik. Sal beslis weer gebruik.

Dianne D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best!

Clean, comfortable and value for money - definitely the best guest house we have stayed in. Managers helpful and friendly.

Chazelle H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chazelle H
Enkelreisiger

Pragtig!

Sal enige tyd die plek aanbeveel!

Chris B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Enkelreisiger

Het lekker gebly, baie vriendelike mense.

Kamer was skoon en die gasheer baie vriendelik. Die gastehuis is baie mooi en die kamers ruim.

Tjaart V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart V
Besigheidsreis

Dit was aangenaam en veilig.

Die fasiliteit bied 'n rustig en veilige verblyf. Dit is weg van die rumoer van die sake omgewing en laat jou ontspan na 'n dag se werk. Daar is verskeie goeie restaurante in die omgewing wat gerieflik is vir die sakeman om met rustige etes te ontspan.

Francoid G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francoid G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, netjies en lekker gewees.

Ons verblyf was baie lekker ek sal dit vir enige persoon aanbeveel.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Ons is baie is baie dankbaar vir julle terugvoer! Ons mik om ons standaarde so hoog as moontlik tehou! Hoop om julle weer tesien!

The Crayzee Fish Guest House
Amalie J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou en gasheer vriendelik en behulpsaam, kamer gerieflik, mooi tuin, heerlike ontbyt.

The Crayzee Fish Guest House is 'n veilige, vriendelik plek om vir een nag of langer oor te bly.

Stephan G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan G
Gesin met klein kinders

Beste mense.

Oom Boemie en Tannie Tienna, julle is die gom van die plek, julle is mense wat ver uit julle pad gaan vir ander. Ek sal terug gaan net om weer saam julle te kuier, baie dankie.

Thys S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thys S
Enkelreisiger

Ideal accommodation for people who live in fear.

Alarm is activated at 22:00 and deactivated at 06:00. If you arrive late or want to leave early you need to phone the caretakers and when they eventually answer you can enter or exit.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

We apologise for this inconvenience caused. Because the area of Meerensee has been targeted of late by criminal elements we do everything in our power to ensure the safety of all our guests. To date, we have managed to have no incidents where as other guests houses could not say the say. We are so sorry for the inconvenience that this caused you.

The Crayzee Fish Guest House
Selest E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selest E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis af.

Ons het ons tydjie vreeslik geniet daarso. Alles wat mens nodig het en netjies. Personeel was baie vriendelik en bedagsaam!

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Baie dankie, ons sien uit om julle weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House
Johan O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Gesin met klein kinders

Vir seker waarde vir geld en sal aanbeveel vir almal.

Beter gaan jy nie kry nie en veral ook nie in die prysklas nie! Baie dankie vir 'n lekker oorbly en hoop om gou weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House
Lucia F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia F

Gemaklik. Vriendelike diens, Al. Ons behoeftes was tevrede gestel.

Ons het baie lekker by die gaste huis gebly, ontbyt was lekker, kamers en woon-area skoon en netjies.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Baie dankie mevrou. Ons hoop om u weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House
Toni N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni N
Besigheidsreis

Vreedsaam en baie netjies.

Dis 'n vreedsame plek om te rus en herlaai jou batterye en naby winkels.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful and very neat and tidy.

It is a peaceful place to rest and recharge your batteries and close to all the shops.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Thank you for the review, Toni. We hope to see you soon again.

The Crayzee Fish Guest House
Madeleine K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars is vriendelik en gasvry.

Stil en privaat. Netjies en skoon.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om u weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House
Antoinette N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette N
Saam met vriende

Vriendelike, behulpsame en baie gasvry.

Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het ons kuier baie geniet. Kamer was mooi skoon, en personeel vriendelik. Sal definitief aanbeveel.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die review! Dit is altyd 'n plesier om gaste soos julle te dien! Ons hoop om julle vinnig weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House
Monica K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica K
Besigheidsreis

Ons sakereis was vervolmaak en so gerieflik gemaak deur Crayzee Fish dat alles net 'n plesier was en vlot verloop het.

Sal beslis weer teruggaan. The Crayzee Fish en sy mense is pragtig. Beslis die moeite werd gewees. Al ons reëlings rondom tye en vervoer was deur hulle moontlik gemaak, wat vir seker het dat ons 'n fantastiese tyd gehad het en ons besigheidsake kon voltooi asof ons by die kantoor was. Baie dankie vir julle vir alles!

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Baie, baie dankie vir die fantastiese resensie Monica. Ons kan nie wag om julle weer te sien nie.

The Crayzee Fish Guest House
Bobby F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bobby F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best guest house in South Africa.

Could not have asked for more. The service from the moment we arrived till when we left, the support. My wife was in hospital expecting our first child the crayZee fish staff and management where there supporting us, making sure that we did not want for nothing they were there to open the gate and switch the alarm off at 03.00 in the morning on more than one occasion. Service like what we received can not be bought and paid for, it comes from the passion Anton and Brenda and their team have. Thank you guys for making the birth of our first child a lot easier and even more special. Crayzee fish is our home away from home. See you guys soon. Thanks.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Dearest Bobby and family. Hosting guests like you make our job so worthwhile! Thank you for the lovely review, we are blown away! We hope to see you soon! Hoop dit gaan goed met die kleinding!

The Crayzee Fish Guest House
Gavin M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin M
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies en alles werk.

Baie lekker gebly. Dankie vir julle gasvryheid!

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Dankie Gavin! Hoop om jou vinnig weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House
Clifford W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was an awesome stay and the hospitality and friendliness was superb.

Would recommend this place to anyone. We really enjoyed every minute of it and will definitely go back there. Was awesome!

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Thank you we look forward to hosting you again.

The Crayzee Fish Guest House
Gillian Babongile N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian Babongile N
Saam met vriende

The place was great, the service was excellent. We had a really great time. Thank you!

Looking forward to go back soon and staying more days as a group.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Thank you so much for the kind words. It is always a pleasure to host such nice guests.

The Crayzee Fish Guest House
Danien M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerte!

Baie netjiese en mooi verblyf met soveel gasvryheid. Altyd bereid om te help.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om u weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House
Wilmie D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig, baie veilig.

Was vriendelik ontvang. Kamer baie mooi en skoon. Geriewe puik.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Thank you for the feedback, we look forward to hosting you again.

The Crayzee Fish Guest House
Quentin O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quentin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker braai-area. Stil en rustige omgewing.

Ons is goed ontvang. Die braai-area het alles wat nodig is plus speserye.

Annelien V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Annelien V
Besigheidsreis

Nie geskik vir damessakereisiger nie.

Onaangename ervaring.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Ons is so jammer dat jou ervaring onaangenaam was. Ons gaan regtig uit ons pad uit om al ons kliente gelukkig toe hou en ons sit soveel moeite in soos wat ons kan. Ons is regtig jammer oor die Wi-Fi wat af was, Telkom se dienste is heeltemal uit ons hande. Weereens verskriklik jammer.

The Crayzee Fish Guest House
Matty V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matty V
Gesin met tieners

Baie netjies en rustige plek.

Baie netjies en pragtige dekor. Baie veilig.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Baie, baie dankie. Ek waardeer die terugvoer baie.

The Crayzee Fish Guest House
Antoinette V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fenomenale diens en plek, dis pragtig, net en skoon.

Crayzee Fish is 'n fenomenale B&B. Hulle is baie naby die strand en winkelsentrums. Ons het 'n baie lekker tyd gehad met die rustigheid van self. Mense is vriendelik en meer as gewillig om te help.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Verskriklik baie, baie dankie. Dit is fantasties om sulke gaste soos julle te hê. Ons probeer regtig almal die beste tyd van hulle lewens gee. Baie, baie dankie.

The Crayzee Fish Guest House
Christoffel A M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christoffel A M

Waarde vir geld in goeie omgewing met netjiese geriewe en vriendelike diens.

Eienaars en ontvangspersoneel skep blywende goeie indruk. Geriewe en voorkoms van perseel beïndruk. Bereidwillige dienslewering en in gerieflike omgewing geleë.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Christo, jou terugvoer word baie waardeer.

The Crayzee Fish Guest House
Toni N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni N
Enkelreisiger

Baie vriendelik mense.

Die groot tuin maak jou reis baie rustig en die hond is wonderlik.

Dina K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina K
Saam met vriende

Aan al ons verwagtinge vooldoen.

Kon vir niks meer gevra het nie en sal weer daar tuisgaan. Min verblyf, maak voorsiening vir vier dames en The Crazee Fish kon ons saam huisves met 'n enkelbed vir elk. Dankie vir 'n heerlik aand se slaap en vriendelikheid.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Dina, jy is fantasties. Dankie.

The Crayzee Fish Guest House
Fanie B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf.

Het baie lekker gerus. Baie rustig in die nag, nie te veel geraas nie.

Chris J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris J

A nice, homely place to stay.

Received good service, rooms where clean and comfortable, nice setup, friendly people assisting you.

V L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
V L

Gasvry.

Eienaars baie aangenaam. Verblyf netjies en skoon. Sal enige iemand aanbeveel om daar te bly.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Baie, baie dankie!

The Crayzee Fish Guest House
Anna P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna P
Besigheidsreis

Dit was asemrowend om daar te bly vir 'n paar dae, die gasvryheid is ongelooflik.

Die atmosfeer en die ontbyt was uit die boonste rakke, die skoonmaakdienste was geskik gewees, toe hulle vir ons 'n ander kamer gee toe skuif hulle ons klere na die ander kamer. Ek sal hulle weer gebruik vir werksdoeleindes in die vervolg.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is gaste soos julle wat dit die mooite werd maak. Hoop om julle vinnig weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House
Juanita V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Onderhoud, kaste stukkend, handdoekreling stukkend, warm water probleem, geen WiFi nie.

Nicolene P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie mooi en bekostigbaar. Vyfster plek vir Eenster geld!!

Ek was baie beïndruk met die opset van die gastehuis. Daar is 'n selfsorghoekie as jy wil braai met 'n lekker swembad. Die kamers en badkamers is baie mooi en voldoende.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Baie dankie Nicolene, ons hoop om jou gou weer te sien.

The Crayzee Fish Guest House
Tinus P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus P
Enkelreisiger

Absoluut fantasties!

Het baie lekker gebly. Baie gasvry en sal beslis weer daar gaan bly.

Louis K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Enkelreisiger

Baie vriendelik en hulpvaardig.

Sien sterre.

Ralph M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph M
Besigheidsreis

Gaan bly gerus daar, sal dit ten hoogste aanbeveel.

As besigheidsreisiger was alles perfek baie skoon, heerlik gebraai naby aan alles. Gasvrou en die staff was regtig baie vriendelik en het selfs my hemp gestryk op nr. 99, sal dit aanbeveel vir enigiemand, puik!

Maryna K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna K
Gesin met klein kinders

Amazing ervaring.

Het baie lekker gekruier.

John D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Ek wil net vir Crayzee Fish Guest House sê baie dankie dat hulle ons so welkom laat voel het. Ek beveel enige persoon aan om daar tuis te gaan. Vriendelike mense met 'n huisgevoel.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Baie baie dankie John en gesin, was aangenaam om julle amal teontmoet. Hoop om julle weer tesien :-)

The Crayzee Fish Guest House
Ernst C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst C
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Baie aangenaam. Belinda en Anton baie gasvry en laat mens op jou gemak voel. Alles skoon en netjies soos die foto's. Sal weer teruggaan.

Johan N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Enkelreisiger

Vriendelikheid, tuis, gasvryheid, netheid, en natuurlik rustigheid, wat kan ek meer sê?

Ek het ongelukkig by Crayfish Guest House eers aangedoen, maar gou agtergekom ek is by die verkeerde plek sonder om afbreek aan hulle te maak. Ek is toe na The Crayzee Fish Guest House net om die draai, met vriendelikheid is ek deur Belinda ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die kamer waar ek in tuis gegaan het was vier (4) ster, die oggend se stilte op die stoep, en alles wat daarmee gaan, uitstekend. Ek sal weer daar aandoen in die toekoms, en beveel die juweel aan. PS (Badkamer se glydeur sal doen met 'n handvatsel in die binnekant).

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Baie dankie Johan, ek waardeer die mooi woorde! Ons gee beslis aandag aan die deur - baie dankie vir jou terugvoer.

The Crayzee Fish Guest House
Clive V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good communications before and during the stay, warm and appropriate interaction, great attention to detail.

Initial reaction: wow! - beautifully laid out premises and well appointed rooms and facilities.

The Crayzee Fish Guest House's terugvoer

Thanking you kindly!

The Crayzee Fish Guest House
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crayfish Creek 35 , Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiMzAxOGViLTlhNTMtNGRmYy1iMTE2LTU4MTI0NTc0Y2EwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 68 5 1 5 35 Crayfish Creek Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.786999 32.094679
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za