+93
Gastehuis in Meer-en-See

The Crayzee Fish Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 35 Crayfish Creek, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

The Crayzee Fish Guest House is 'n bekoorlike en ruim gastehuis wat in 'n pragtige, stil en veilige buurt in Meerensee, Richardsbaai geleë is. Dié gastehuis is ideaal en gerieflik vir sakereisigers, vakansiegangers en vissermanne.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid gastekamers wat gerieflik gemeubileer is.

Elke kamer het 'n en suite-stort, yskassie, kluis, tee- of koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.

Die gastehuis het 'n lieflike tuin en 'n swembad. Daar is gemeenskaplike kombuisie langs die swembad met 'n stoof,yskas, mikrogolf en braaigeriewe.

The Crayzee Fish Guest House is baie rustig en ideaal vir enkelreisigers, paartjies, sakereisigers, gesinne en groepe wat op soek is na ruimte en privaatheid.

The Crayzee Fish Guest House waarborg uitstekende diens.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Magda R
Besigheidsreis
5.0
Hemelse verblyf! Verskriklik mooi. Die kamers ruik hemels. Die gasvrou is 'n engel uit die hemel. Dit was deur en deur die moeite werd. Sal enige tyd ...
Sien meer
Apr 2026
Terry V
5.0
Quiet, functional and friendly. Fab experience. Just remember that we travellers need lots of ice. Lol.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Dawid V
Besigheidsreis
5.0
Vriendelike ontvangs en goeie waarde vir geld. Baie dankie. Sien sterre.
Mrt 2025
Chris B
Saam met lewensmaat
4.8
Presies soos ons verwag het! Gasvrou baie behulpsaam en ons het rustig en lekker gebly!
Apr 2026
Gerhard E
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik - Betroubaar - Gemaklik - Uitstekende diens - Behulpsaam en vriendelik. Baie lekker gebly - Uitstekende diens en vriendelike ontvangs.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

THE CRAYZEE FISH Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 35 Crayfish Creek, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Crayzee Fish Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

35 Crayfish Creek, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4MzZiZDdhLTk3OGYtNGZhMS1hYThkLTU4MmE5MzE4ZjJlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 146 5 1 5 35 Crayfish Creek Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -28.786999 32.094679

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang