20 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Off the D854, 45 km from Sesriem, Sossusvlei South, Hardap Sien kaart
Beskrywing
Elegant Desert Camp skuil in die oeroue Namibwoestyn, omring deur die magiese Tsarisberge en eindelose vlaktes, net 45 km van Sesriem af. Hier smelt die hemelruim soomloos saam met die eindelose vlaktes en bied 'n uitsig wat jou asem sal wegslaan. Die uiterse rustigheid en skoon, oop lug wat jy in hierdie vlaktes sal vind maak dié kamp een van Afrika se aanloklikste bestemmings. Dit is 'n versteekte juweel wat gaste verwelkom met sy eindelose horisonne en ruwe berg-silhoeëtte.
Verblyf is beskikbaar in 10 pasgemaakte seiltente. Die tente is sorgvuldig tussen groot rotse staangemaak. Elke tent het 'n binne- en 'n buitestort, 'n uitkykdek en bied onbelemmerde woestyn-uitsigte. Die tente is so ontwerp om privaatheid aan gaste te bied.
Die kamp het 'n groot skemerkelkie-dek op die berg en 'n kristalhelder swembad tussen die rotse wat besonderse uitsigte oor die landskap bied. Gaste kan in die rotspoel swem of by die handgemaakte kroeg met hangstoele wat 360° in die rondte draai ontspan.
The Elegant Desert Camp is deel van die Elegant Collection. Gaste kan hulself bederf met middagete by die Elegant Desert Lodge en 'n Suid-Afrikaanse bottel wyn wat met die hand deur die eienaars uitgesoek is. In die middae kan gaste by die Elegant Desert Lodge ontspan of terugkeer na die kamp om die besonderse uitsigte vanaf die tent se dek of die swembaddek aan die bergkant te geniet. Gaste kan ook vir 'n rit gaan waar die besonderse uitsigte van die Tsaris- en Naukluftberge in die Namibwoestyn verder geniet kan word.
Aandete is in 'n Namibiese styl by die boma onder die sterrehemel langs 'n tradisionele vuurherd waar legendariese braaie deur vriendelike en entoesiastiese sjefs voorberei word.
Al hierdie deurdagte details, die vriendelike en goed-opgeleide personeel en die stil en ongerepte landskap, sal verseker dat gaste 'n merkwaardige ervaring by The Elegant Desert Camp het.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 52
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the D854, 45 km from Sesriem, Sossusvlei South, Hardap
- Gaste dink The Elegant Desert Camp het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the D854, 45 km from Sesriem, Sossusvlei South, Hardap
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang