Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
'n Elektrisiteitsfooi word vir die Jacuzzi gehef. Laat weet asb. die eienaar ten minste 2 dae voor aankoms as jy die Jacuzzi wil laat verhit. Die fooi is R250 vir 2 nagte en R500 vir langer verblyf.
Let dat die verblyf met trappe bereik word en moontlik nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Let dat die lugversorging en oond nie aan die omsetter gekoppel is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 Church Street, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang