The Gables Hout Bay

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Sonpanele en 'n rugsteunbatterystelsel is gedurende beurtkrag beskikbaar.

'n Breekskadedeposito van R2500 moet via EFT betaal word. Die bedrag sal binne 72 uur na gaste se vertrek terugbetaal word, indien daar geen skade of breekskade aangerig is nie.

Die Jacuzzi is van April tot 15 Oktober nie beskikbaar nie weens die koue weer en temperature wat te laag is om dit warm te maak.

Inkloktye is van 15:00 tot 18:00.
Uitklok is teen 10:00.

Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.

Doen asb. navraag oor die rolstoelgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 980
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 980
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 4 980
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Road, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAudzLANrIAS3G1TVv6WuIKOfapJzGwzuxRnfKkv2FLUlELecc3k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 980 per nag, vir 11 mense 3 5 1 5 Albert Road Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.040480942043 18.349552738554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang