Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- The Gallery Lounge Kamer 1 (Bee Blossom)
- Slegs verblyf
- The Gallery Lounge Kamer 2 (Velvet Rose)
- Slegs verblyf
- The Gallery Lounge Kamer 3 (Jungle Nest)
- Slegs verblyf
- The Gallery Lounge Kamer 4&5 (Botanical Family Unit)
- Slegs verblyf
- ''Rose Cottage'' met Tuin Uitsig
- Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Geen rook: Ons is 'n nie-rokers fasiliteit. Rook is streng verbode binne alle eenhede. As jy wil rook, doen dit asb. buite en maak seker om alle as en sigaretstompies behoorlik weg te gooi.
Geluidbeperking: Ten einde 'n rustige atmosfeer te handhaaf, vra ons dat gaste harde musiek of ander lawaai beperk, veral na 22:00. Ons wil graag hê dat alle gaste 'n goeie nagrus kry.
Bespaar energie: Ons moedig gaste aan om by te dra tot ons pogings om energie te bespaar. Skakel asb. ligte, verhitters, en lugversorgers af as jy jou kamer verlaat.
Die eenhede bied ontbyt vir besprekings met meer as 8 gaste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Makou Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang