+68
Gastehuis in Potchefstroom

The Gallery Lounge

The Gallery Lounge Kamer 1 (Bee Blossom)
Vanaf
Vanaf R 899
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste in hierdie kamer het ook toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, gemeenskaplike swembad en kuierarea met 'n etenstafel en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Elektries
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Elektries
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen rook: Ons is 'n nie-rokers fasiliteit. Rook is streng verbode binne alle eenhede. As jy wil rook, doen dit asb. buite en maak seker om alle as en sigaretstompies behoorlik weg te gooi.

Geluidbeperking: Ten einde 'n rustige atmosfeer te handhaaf, vra ons dat gaste harde musiek of ander lawaai beperk, veral na 22:00. Ons wil graag hê dat alle gaste 'n goeie nagrus kry.

Bespaar energie: Ons moedig gaste aan om by te dra tot ons pogings om energie te bespaar. Skakel asb. ligte, verhitters, en lugversorgers af as jy jou kamer verlaat.

Die eenhede bied ontbyt vir besprekings met meer as 8 gaste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Gallery Lounge Kamer 2 (Velvet Rose)
Vanaf
Vanaf R 899
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n uitsig oor die betowerende binnehof en fontein. Dit het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed opskep kan word. Gaste gebruik 'n aparte badkamer in die gang met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, 'n gedeelde swembad en kuierarea met 'n etenstafel en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen rook: Ons is 'n nie-rokers fasiliteit. Rook is streng verbode binne alle eenhede. As jy wil rook, doen dit asb. buite en maak seker om alle as en sigaretstompies behoorlik weg te gooi.

Geluidbeperking: Ten einde 'n rustige atmosfeer te handhaaf, vra ons dat gaste harde musiek of ander lawaai beperk, veral na 22:00. Ons wil graag hê dat alle gaste 'n goeie nagrus kry.

Bespaar energie: Ons moedig gaste aan om by te dra tot ons pogings om energie te bespaar. Skakel asb. ligte, verhitters, en lugversorgers af as jy jou kamer verlaat.

Die eenhede bied ontbyt vir besprekings met meer as 8 gaste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Gallery Lounge Kamer 3 (Jungle Nest)
Vanaf
Vanaf R 899
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en is langs die aparte badkamer in die gang met 'n bad en 'n stort. Die kamer het toegang tot die gedeelde leefarea op die boonste verdieping met 'n sitkamerstel en 'n gemenskaplike kombuisie met 'n yskas.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen rook: Ons is 'n nie-rokers fasiliteit. Rook is streng verbode binne alle eenhede. As jy wil rook, doen dit asb. buite en maak seker om alle as en sigaretstompies behoorlik weg te gooi.

Geluidbeperking: Ten einde 'n rustige atmosfeer te handhaaf, vra ons dat gaste harde musiek of ander lawaai beperk, veral na 22:00. Ons wil graag hê dat alle gaste 'n goeie nagrus kry.

Bespaar energie: Ons moedig gaste aan om by te dra tot ons pogings om energie te bespaar. Skakel asb. ligte, verhitters, en lugversorgers af as jy jou kamer verlaat.

Die eenhede bied ontbyt vir besprekings met meer as 8 gaste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
''Rose Cottage'' met Tuin Uitsig
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en die gemeenskaplike swembad. Gaste het toegang tot die gedeelde kuier-area met 'n etenstafel en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Geen rook: Ons is 'n nie-rokers fasiliteit. Rook is streng verbode binne alle eenhede. As jy wil rook, doen dit asb. buite en maak seker om alle as en sigaretstompies behoorlik weg te gooi.

Geluidbeperking: Ten einde 'n rustige atmosfeer te handhaaf, vra ons dat gaste harde musiek of ander lawaai beperk, veral na 22:00. Ons wil graag hê dat alle gaste 'n goeie nagrus kry.

Bespaar energie: Ons moedig gaste aan om by te dra tot ons pogings om energie te bespaar. Skakel asb. ligte, verhitters, en lugversorgers af as jy jou kamer verlaat.

Die eenhede bied ontbyt vir besprekings met meer as 8 gaste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Gallery Lounge Kamer 4&5 (Botanical Family Unit)
Vanaf
Vanaf R 1 299
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens en gaste deel die aparte badkamer met 'n bad en stort in die gang met kamer 5. Die kamer het toegang tot die gedeelde leefarea op die boonste verdieping met 'n sitkamerstel en 'n gemenskaplike kombuisie met 'n yskas en 'n mikrogolf.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen rook: Ons is 'n nie-rokers fasiliteit. Rook is streng verbode binne alle eenhede. As jy wil rook, doen dit asb. buite en maak seker om alle as en sigaretstompies behoorlik weg te gooi.

Geluidbeperking: Ten einde 'n rustige atmosfeer te handhaaf, vra ons dat gaste harde musiek of ander lawaai beperk, veral na 22:00. Ons wil graag hê dat alle gaste 'n goeie nagrus kry.

Bespaar energie: Ons moedig gaste aan om by te dra tot ons pogings om energie te bespaar. Skakel asb. ligte, verhitters, en lugversorgers af as jy jou kamer verlaat.

Die eenhede bied ontbyt vir besprekings met meer as 8 gaste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 899
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

2 Makou Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bd8b6ddc86eb098ee364091a3b2dec0c959abce3472b5100630f6291a8bdb17d14583292a584290524995f6e6b6b9556697?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 2 Makou Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.6809741 27.1046667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang