The Garden Cottage
2 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 93 Doornkraal Street, Annadale, Polokwane, 0699, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
The Garden Cottage is 'n knus kothuis in Annadale met slaapplek vir 4 volwassenes wat op soek is na 'n rustige oornagplek.
Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea.
Die kombuisie is met 'n yskassie, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n lessenaar. Gratis WiFi en Netflix is beskikbaar.
Gaste kan 'n stil en privaat tuin geniet om in te ontspan na 'n harde dag se werk of reis, en veilige parkeerplek word in 'n motorhuis vir hul voertuig voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Johan Jacobus
Petrus
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 93 Doornkraal Street, Annadale, Polokwane, 0699, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
93 Doornkraal Street, Annadale, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang