The Garden Root
Beskrywing
Hierdie woonstel is nuut opgeknap en smaakvol versier met skouspelagtige uitsigte oor die Lagoon en Knysna Heads. Die eenheid het sy eie privaat ingang en parkeerarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, en die leefkamer het 'n slim-TV met die volledige DStv-pakket. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n wasmasjien en 'n gasgeiser vir gaste se gerief. Die Franse deure lei na 'n privaat geplaveide tuinarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Skoonmaakfooi van R790 word vereis.
Bedrag is vir 4 gaste en 'n ekstra R500 word per ekstra gas gehef.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die sitkamer en eetarea het albei gemaklike sitplek. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is 'n groot stoep met braaigeriewe (gas en hout) buite. Al die slaapkamers lei na die onderdakstoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Skoonmaakfooi van R790 word vereis.
Bedrag is vir 4 gaste en 'n ekstra R500 word per ekstra gas gehef.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Upper Lloyd Street, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang